Ek is ongelukkig bw_l_) nou finaal uit vir die een. Het die naweek by Roodekoppjes agter gekom daar is steeds 'n seel wat by my crank olie lek en ek sal dit asap moet reg maak want ek soek nie weer bearing slaan skade nie.
Sorry manne maar julle moet dit geniet.