Right menere,ek het nou net met oom Johan gepraat.Gevra vir 150m oewer wat die bome insluit.Hy se dis geen probleem nie.
TimJan,ek het hom ook gese dat jy al Vrydag oggend daar gaan wees,en ek en Gerard Vrydag middag.
Brug,as jy oor die staalbrug ry in Oranjeville (oppad Villiers toe),is dit die 2de groot grondpad wat regs uitdraai.As jy 'n bordjie sien wat se "Durban 22km",dan het jy te ver gery en moet jy omdraai.....