Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

CARP1

Sealiner
So 'n paar km anderkant Oranjeville,Skuim.Dan het jy omtrent 6km grondpad.

Dis die teenoorgestelde oewer van Tago.
 

CARP1

Sealiner
Amper ruineer jy my dag,Naruto.Moes jy nou daai lelike naam daar gaan insit het....LOL!!!!!!!

Lyk na baie nice water.
 

Gertus

Senior Member
Ek maak daai week klaar met eksamens... so JA as die baas ok is daarmee.. I R there like a BEAR..
Wie gaan almal?

1. Ek
2. Bruggie
3. Naruto
4.
5
6
7
8
9
...
 

AYOBA!

Sealiner
elke keer as ek my naam op die lys sit dan gebeur daar iets wat verhoed dat ek gaan, maar ek gaan beslis daar wees as iets nie voorval nie...
 

CARP1

Sealiner
Klink vir my Lemonade menere.Ek sukkel net om vir Johan Kruger in die hande te kry.Sodra ek het sal ek gou sy pryse opsit,maar ek twyfel of dit enigsins rof gaan wees.
 
Top