Manne
September was bietjie moeilik met die Krieket, maar my Naweek Provinsiale games is nou eers klaar-net skole se liga games maar dit vind plaas in die week.
Ek het die katrolle klaar skoongemaak en my kas reggepak (alweer) - Sal 'n post Plaas met my nuwe lys
Maandag is al my punte in so ek is nou rustig
