Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Naruto

Sealiner
Tago en Kruger deel basies dieselfde(GROOT) stuk water. Tago is net vrek ver van enige beskawing af. Ons het November ons klub kamp daar so ek sal jul dan kan sê hoe dit daar lyk.
 

Bruggie

Sealiner
Ek weet hoe dit daar lyk....dis hoekom ek sê die 30km soentoe is n probleem vir baie mense. Dan sal my vote eerder vir Kruger gaan.
 

Brakkanjan

Senior Member
Manne

September was bietjie moeilik met die Krieket, maar my Naweek Provinsiale games is nou eers klaar-net skole se liga games maar dit vind plaas in die week.

Ek het die katrolle klaar skoongemaak en my kas reggepak (alweer) - Sal 'n post Plaas met my nuwe lys ;)

Maandag is al my punte in so ek is nou rustig ;)
 

Naruto

Sealiner
Wykie, jy kan maar gaan hengel. Die vis byt al en het al gespawn. Ek hoor al van baber wat uitkom. Eks seker die vis is al honger na hierdie lang winter...
 
Top