Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

CARP1

Sealiner
Dit pas my 100%.Die vrou het stockcount die naweek voor dit,so ek is reg daarmee.

Hoe klink dit vir die res van julle?
 

CARP1

Sealiner
Ek stem saam,Naruto.Dis hoogtyd dat die Groot Skuim ons bietjie vereer met sy verteenwoordigheid.....
 

Skuimkop

Sealiner
Nee wat dit sal vir my 'n groot voorreg wees om daar te wees en saam met julle manne te kuier. Kom ons kyk hoe loop my dinge maar ek het nou my voete gevind en daar moet nou gehangal word, lol.
 

Naruto

Sealiner
Skuimkop, ek bly nie te ver van jou af nie, so ek kan jou ook aan my spaarwiel vasmaak as dit moet.
 

Bruggie

Sealiner
Dagsê manne, sorry ek is so stil. Soos Gideon sê ek het n nuwe werk begin en is besig met stocktake en system intergration. Ek sal inval by julle reelings.Gideon hou my op hoogte wat aangaan in die forum. Hoop ek kan dit maak, julle weet mos hoe gaan dit by n nuwe werk jong!!

Laat weet maar waneer finaal besluit is op n datum en venue.

Groete
 
Okay, so wat is die short en die sweet van die social nou?! Die thread loop al aan die einde van bladsy 4.

WAAR:
WANEER:

Ek is hier in GP vir 'n wyle so wil dalk saam gaan.
 

Skuimkop

Sealiner
JustPlainSHARK wrote:
Okay, so wat is die short en die sweet van die social nou?! Die thread loop al aan die einde van bladsy 4.

WAAR:
WANEER:

Ek is hier in GP vir 'n wyle so wil dalk saam gaan.

Ja my Bloemhof trippie lyk nie of dit gaan gebeur nie en ek MOET dus hom vervang met 'n ander hengel trippie en die social lyk vir my na 'n goeie kanidaat.
 

CARP1

Sealiner
19-20 November by Krugers?

Die manne at die Vrydag al wil deurgaan is welkom.Ek sal oom Johan 'n lui gee en kostes uitvind.

Enige ander voorstelle,of vat ons hom soos hy hierbo is?
 

CARP1

Sealiner
Paynaweek,en dis by UJ.M.a.w as jy nie al Dinsdag daar is nie moet jy op die genuine bad spots gaan sit.Die mense gaan jou ook doodtrap.
 
Top