[color=#0000ff][size=3][/size][/color]  [col

ChuckSomeLead wrote:
killer strepie wrote:
Hannes101 wrote:
***Galjoen*** wrote:
Hannes101 wrote:
hoekom is jy bang ek gooi jou met klippe.....:headb
is bang jy gooi my met lote.....:walk:walk:walk

lol... nee wat ons is mos tjoma's. maar as ons comp hengel is ons enemy's muahaha. ons moet aas maak die naweek is jy saam?

 

 
Maak vir my ook aas, ek gaan die Melkbos Galjoen Derby hengel. Weet iemand of daar n Strand Galjoen derby gaan wees. Die een wat normaalweg deur OBS geborg word
Do you expect to catch anything??  :walk:walk:walk:walk:walk  Besides swine flu...
Miskien kan ek die jaar my keppie en t/shirt ook vang wat hulle my skuld en nie net n boerewors rol nie:fbash
 
Hannes101 wrote:
***Galjoen*** wrote:
Hannes101 wrote:
hoekom is jy bang ek gooi jou met klippe.....:headb
is bang jy gooi my met lote.....:walk:walk:walk

lol... nee wat ons is mos tjoma's. maar as ons comp hengel is ons enemy's muahaha. ons moet aas maak die naweek is jy saam?

 

 
nevermind aas maak, ek moet lote maak......sal maar moet kyk waar ek 'n tydjie kan afknyp om so bietjie van albei te kan maak....^^..^^..^^..
 
Top