[color=#0000ff][size=3][/size][/color]  [col

Hannes101

Sealiner
manne ek het gister mooi koppe opgetel.....muhahaha....:spite
@***yellowbellyrockcod*** jy moes dalk ja gese het to ek vir jou rooiaas aanbied........:fbash
 
Hannes101 wrote:
manne ek het gister mooi koppe opgetel.....muhahaha....:spite
@***yellowbellyrockcod*** jy moes dalk ja gese het to ek vir jou rooiaas aanbied........:fbash
dankie, maar nee dankie, het geleer ek vang nie vis as ek aas by ander manne kry nie.......sal maar self gaan soek.....:fbash
 
Hannes101

Sealiner
het so gehoor oom japie het my vertel hulle roer die gallies op mossel by barnabas se gat en vlei sonder water....

Jy kan maar die Gallies vang met jou mossel ek sal die GALLE vang met rooiaas.....::jdfis
 
Hannes101

Sealiner
Jy wet net so goed soos ek mens moet verskeidenheid he. Die galle is vol dinge die yd van die jaar, lekker dik gevreet an allerhande asies. Maar dis reg sien jou BY DIE MEETING!!! muhahaha
 
mmnnnnnn, sal maar moet sien....sal die galjoen lied solank begin sing..lol
 
Seawiid

Senior Member
Shame!!! Poor old Bambi!

I'm sure the steaks will go down well though.

I think I might have more luck catching fish with those kaasworsies right now!:hyst:
 
Top