[color=#0000ff][size=3][/size][/color]  [col

Loomisx5 het gaan vis skiet, maar die gat het droog getrek toe hy die boesmangeweer span toe skiet hy die boer se hans Koedoe in sy tjops.....
 

Attachments

  • kudu2.JPG
    kudu2.JPG
    75.5 KB · Views: 154
killer strepie wrote:
***Galjoen*** wrote:
killer strepie wrote:
***Galjoen*** wrote:
Loomisx5 het gaan vis skiet, maar die gat het droog getrek toe hy die boesmangeweer span toe skiet hy die boer se hans Koedoe in sy tjops.....
Loomis hoe kan jy vir BAMBI skiet:fbash
wag net tot hy van daai vleis see toe bring om te braai, dan gaan jy sien hoe lekker ons vir Bambi eet.......::S
Daai lekker Kaaswors rolle van Zandre
 

Mmmmnnnnnnnnn.............^^..
 
***Galjoen*** wrote:
killer strepie wrote:
***Galjoen*** wrote:

My naam staan ook op daai een.

(My vrou kort geld):hyst::hyst::hyst::hyst:
Boskabeljou se naam was op die 2de een toe moes jy dit mos kom uitvee en jou naam daarop skryf.....lol Jou vrou kan nie weer wil gaan shop nie...dis nou 'n slaggie my beurt.....:fbash:fbash:fbash...Loomisx5 is glo agter die 2de plek aan.....:walk:walk:walk:walk
My vrou is al R2150.00 ryker, uit al my winnings.

Ek hengel sy gee die geld uit:fbash
 

icstuff

Senior Member
I have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?
 
icstuff wrote:
I have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?
Visvang is my passie, met die resesie is die werk maar skaars. As ek werk dan werk ek, maar as ek speel, speel ek nog harder.
 
Top