


Loomis hoe kan jy vir BAMBI skietLoomisx5 het gaan vis skiet, maar die gat het droog getrek toe hy die boesmangeweer span toe skiet hy die boer se hans Koedoe in sy tjops.....

wag net tot hy van daai vleis see toe bring om te braai, dan gaan jy sien hoe lekker ons vir Bambi eet.......***Galjoen*** wrote:Loomis hoe kan jy vir BAMBI skietLoomisx5 het gaan vis skiet, maar die gat het droog getrek toe hy die boesmangeweer span toe skiet hy die boer se hans Koedoe in sy tjops.....![]()

Daai lekker Kaaswors rolle van Zandrekiller strepie wrote:wag net tot hy van daai vleis see toe bring om te braai, dan gaan jy sien hoe lekker ons vir Bambi eet.......***Galjoen*** wrote:Loomis hoe kan jy vir BAMBI skietLoomisx5 het gaan vis skiet, maar die gat het droog getrek toe hy die boesmangeweer span toe skiet hy die boer se hans Koedoe in sy tjops.....![]()
![]()
Boskabeljou se naam was op die 2de een toe moes jy dit mos kom uitvee en jou naam daarop skryf.....lol Jou vrou kan nie weer wil gaan shop nie...dis nou 'n slaggie my beurt.....


...Loomisx5 is glo agter die 2de plek aan.....



***Galjoen*** wrote:Daai lekker Kaaswors rolle van Zandrekiller strepie wrote:wag net tot hy van daai vleis see toe bring om te braai, dan gaan jy sien hoe lekker ons vir Bambi eet.......***Galjoen*** wrote:Loomis hoe kan jy vir BAMBI skietLoomisx5 het gaan vis skiet, maar die gat het droog getrek toe hy die boesmangeweer span toe skiet hy die boer se hans Koedoe in sy tjops.....![]()
![]()

My vrou is al R2150.00 ryker, uit al my winnings.killer strepie wrote:Boskabeljou se naam was op die 2de een toe moes jy dit mos kom uitvee en jou naam daarop skryf.....lol Jou vrou kan nie weer wil gaan shop nie...dis nou 'n slaggie my beurt........Loomisx5 is glo agter die 2de plek aan.....
![]()


Visvang is my passie, met die resesie is die werk maar skaars. As ek werk dan werk ek, maar as ek speel, speel ek nog harder.I have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?