ek sit nou hier by die see met my laptop en vang vis terwyl ek sealine.......lolI have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?
Met al daai post, moet jy ook baie op wees en nie werk nieI have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?
That's what I call dedication!!!!!icstuff wrote:ek sit nou hier by die see met my laptop en vang vis terwyl ek sealine.......lolI have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?
EET VISVANG VISVANG VISVANG SEALINE SLAAPicstuff wrote:ek sit nou hier by die see met my laptop en vang vis terwyl ek sealine.......lolI have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?
Die Gallies soek nie rooiaas nie, hulle soek mosselmanne ek het gister mooi koppe opgetel.....muhahaha....:spite
@***yellowbellyrockcod*** jy moes dalk ja gese het to ek vir jou rooiaas aanbied........![]()
dankie, maar nee dankie, het geleer ek vang nie vis as ek aas by ander manne kry nie.......sal maar self gaan soek.....manne ek het gister mooi koppe opgetel.....muhahaha....:spite
@***yellowbellyrockcod*** jy moes dalk ja gese het to ek vir jou rooiaas aanbied........![]()

Skêr.....***Galjoen*** wrote:EET VISVANG VISVANG VISVANG SEALINE SLAAPicstuff wrote:ek sit nou hier by die see met my laptop en vang vis terwyl ek sealine.......lolI have to ask this, dont you people have work, I see you online all the time and when you are not online you are fishing?
....en ek met wurm.....het so gehoor oom japie het my vertel hulle roer die gallies op mossel bay barnabas se gat en vlei sonder water....
Jy kan maar die Gallies vang et jou mossel ek sal die GALLE vang met rooiaas.....![]()

mmnnnnnn, sal maar moet sien....sal die galjoen lied solank begin sing..lolJy wet net so goed soos ek mens moet verskeidenheid he. Die galle is vol dinge die yd van die jaar, lekker dik gevreet an allerhande asies. Maar dis reg sien jou BY DIE MEETING!!! muhahaha
onthou wat jou vrou vir jou gese het voor die Stilbaai derby, dit sal staan vir sewe jaarHannes101 wrote:mmnnnnnn, sal maar moet sien....sal die galjoen lied solank begin sing..lolJy wet net so goed soos ek mens moet verskeidenheid he. Die galle is vol dinge die yd van die jaar, lekker dik gevreet an allerhande asies. Maar dis reg sien jou BY DIE MEETING!!! muhahaha
Hoekom het hy dan die bok se horings afgesaag?Loomisx5 het gaan vis skiet, maar die gat het droog getrek toe hy die boesmangeweer span toe skiet hy die boer se hans Koedoe in sy tjops.....
....waar is daai pienk duikpakhet so gehoor oom japie het my vertel hulle roer die gallies op mossel by barnabas se gat en vlei sonder water....
Jy kan maar die Gallies vang met jou mossel ek sal die GALLE vang met rooiaas.....![]()
