killer strepie
Sealiner
ChuckSomeLead wrote:

Miskien kan ek die jaar my keppie en t/shirt ook vang wat hulle my skuld en nie net n boerewors rol niekiller strepie wrote:Do you expect to catch anything??Hannes101 wrote:Maak vir my ook aas, ek gaan die Melkbos Galjoen Derby hengel. Weet iemand of daar n Strand Galjoen derby gaan wees. Die een wat normaalweg deur OBS geborg word***Galjoen*** wrote:Hannes101 wrote:is bang jy gooi my met lote.....hoekom is jy bang ek gooi jou met klippe.....:headb![]()
lol... nee wat ons is mos tjoma's. maar as ons comp hengel is ons enemy's muahaha. ons moet aas maak die naweek is jy saam?
Besides swine flu...



