[color=#0000ff][size=3]Hi[/size][/color] [color

Sailfish

Sealiner
BOSKABELJOU wrote:
Soos julle sien was ek so lanklaas aanlyn my hond is al groot.Wel geluk aan almal wat bevorder is my kans op bevordering sal seker wees as ek 10jaar n lid is want dit gaan definitief nie oor my hoeveelheid posts wees nie Praat weer as my hond 2 word....
Dink dis meer oor hoe jy deesdae lyk. ::S::S::S::S
 
Attachments

  • Crazy.jpg
    Crazy.jpg
    37.5 KB · Views: 44

Hannes101

Sealiner
Jy ***Loomisx5*** ek en killer moet 200 d@nonerse meter swem :ssswim:sodat jy ook more met prawn kan hengel.. en dan vat jy my uit... Jy is reg dit is 'n lang pad more en moenie kom bak hand staan by my pienkosblik101 nie... :hyst:
 
Hannes101 wrote:

pasop, loomisx5 se pram se wiele val nou weer af as jy sy naam hier noem......::rofl:::rofl:::rofl:::rofl:::rofl:
 
Hannes101 wrote:
Jy ***Loomisx5*** ek en killer moet 200 d@nonerse meter swem :ssswim:sodat jy ook more met prawn kan hengel.. en dan vat jy my uit... Jy is reg dit is 'n lang pad more en moenie kom bak hand staan by my pienkosblik101 nie... :hyst:
dankie dropper101, sal jou nooit vergeet nie, sal môre 200m ver stap om jou lyn vir jou in te gooi...lol
 
Hannes101

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Hannes101 wrote:
Jy ***Loomisx5*** ek en killer moet 200 d@nonerse meter swem :ssswim:sodat jy ook more met prawn kan hengel.. en dan vat jy my uit... Jy is reg dit is 'n lang pad more en moenie kom bak hand staan by my pienkosblik101 nie... :hyst:
dankie dropper101, sal jou nooit vergeet nie, sal môre 200m ver stap om jou lyn vir jou in te gooi...lol
Nee dankie net nou gooi jy weer oor ander manne se lyne en se dis my skuld. :fbash:fbash
 
Hannes101 wrote:
Jy ***Loomisx5*** ek en killer moet 200 d@nonerse meter swem :ssswim:sodat jy ook more met prawn kan hengel.. en dan vat jy my uit... Jy is reg dit is 'n lang pad more en moenie kom bak hand staan by my pienkosblik101 nie... :hyst:

....en julle sal nie glo nie.......hy het alweer iets in die water gesien........moontlik

n Bullshark............en toe swem die bl!ksem vir my weg met sy paddavoete.lol
 
Top