Manne, wie het die komp gister gewen? Moenie my in suspence hou nie!!!
Ek het heel blerrie dag tussen dokters en apteke rondgery asook om na 'n siek "Tannie" Kaspaas om te sien. Die minste wat julle kan doen is om te laat weet hoeveel pret en plesier ek gemis het!!!!![]()

:first:first

Nee man Wikus!!! Skrywe vir ons n mooi lang verslag man. Weer, hengelplekke, wie het waar wat gevang en hoe was die afterparty. Die ou sit heel naweek en wag vir die mooi foto's en lekker komp verslag.Geluk met die wen Faheem. :first

Hoe meer hoe beter......hoe meer hoe lekkerde...........volgens my is almal nog altyd welkom in ons klub. Nie lede kan ook n draai kom maakSailfish wrote:Nee man Wikus!!! Skrywe vir ons n mooi lang verslag man. Weer, hengelplekke, wie het waar wat gevang en hoe was die afterparty. Die ou sit heel naweek en wag vir die mooi foto's en lekker komp verslag.Geluk met die wen Faheem. :first
Hy het elders 'n nuwe thread waarop hy 'n hele paar foto's geplaas het. Maar jy het natuurlik bokkerol verskoning dat jy nie self daar was om al die wel en wee van die deelnemers persoonlik te kon ervaar nie!!! So consider yourself as reprimanded! he he
Dis tyd dat jy en paar van ons ander Broers wat afgelope tyd so bietjie "afwesig" was, weer betrokke raak. Niemand se name is van die Klub se rekords verwyder nie. Diegene wat hulle subs betaal het, is steeds daar. Hulle was net met bietjie "verlof".... he he
Al wat ek kan se is Double X High Abrasion .52 sal vir jou n elfie tot op die kant bring sonder n staal strop, maar NET tot op die kant dan byt hy hom af....

Mens kan net doen wat jou sak jou toelaat. Of jy gee nog weg en vrek dan van die honger of jy leef jou TATA salaris. Jy het seker meer die naweeek geblaas as wat ek die afgelope 3 maande verdien het. So my chips are low, but i wil servive!!!Bly om te sien die manne het mooi vangste gemaak en was in hart en siel ook daar. Hou die fort maar daar en laat die klub net van krag tot krag groei. Sien julle manne weer eendag op n reendag.Sailfish wrote:Nee man Wikus!!! Skrywe vir ons n mooi lang verslag man. Weer, hengelplekke, wie het waar wat gevang en hoe was die afterparty. Die ou sit heel naweek en wag vir die mooi foto's en lekker komp verslag.Geluk met die wen Faheem. :first
Hy het elders 'n nuwe thread waarop hy 'n hele paar foto's geplaas het. Maar jy het natuurlik bokkerol verskoning dat jy nie self daar was om al die wel en wee van die deelnemers persoonlik te kon ervaar nie!!! So consider yourself as reprimanded! he he
Dis tyd dat jy en paar van ons ander Broers wat afgelope tyd so bietjie "afwesig" was, weer betrokke raak. Niemand se name is van die Klub se rekords verwyder nie. Diegene wat hulle subs betaal het, is steeds daar. Hulle was net met bietjie "verlof".... he he![]()

it is here i think by the 50 alreadyMarthin wrote:Al wat ek kan se is Double X High Abrasion .52 sal vir jou n elfie tot op die kant bring sonder n staal strop, maar NET tot op die kant dan byt hy hom af....
Marthin is die voorloper in die meeste vis nie vrygelaat
:op::
op:





that right so you learn i have already brought one a nice samml one will go were ever i go .:fishn:fishn:fishn:fishn:fishnyip i feel i lose enough fish right at the side that i can keep 1 fish every comp. Man when that thing pulled the 14ft rod flat i knew it was a bus. I still said the morning, one takes a chance fishing the small hooks with a big stump, but then you miss all the just size ones.
But i'm definately taking wikus' advice about the small "skepnet". You learn something new everytime, sometimes at quite a price tho...
ag nee f@k! please translate to english!!!Marthin wrote:that right so you learn i have already brought one a nice samml one will go were ever i go .:fishn:fishn:fishn:fishn:fishnyip i feel i lose enough fish right at the side that i can keep 1 fish every comp. Man when that thing pulled the 14ft rod flat i knew it was a bus. I still said the morning, one takes a chance fishing the small hooks with a big stump, but then you miss all the just size ones.
But i'm definately taking wikus' advice about the small "skepnet". You learn something new everytime, sometimes at quite a price tho...





ek gooi net pilchards an no 1 hoekies. Elf, strepies, stompneus, kolstert alles aan een hoek....

Al wat ek kan se is Double X High Abrasion .52 sal vir jou n elfie tot op die kant bring sonder n staal strop, maar NET tot op die kant dan byt hy hom af....



