[color=#0000ff][size=3]Hi[/size][/color] [color

craig myburg wrote:
killer strepie wrote:
craig myburg wrote:
***Galjoen*** wrote:
Geluk Craig & Gamba met Senior Member Status!!!!!!!!!!

:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12
thank you sir
Veels geluk manne........Craig jy moet ophou jaag in Montague drive af.....Jy gee ons

sosiale manne n slegte naam.lol
WHEN AND WHERE DID YOU SEE ME ... JAAG IN MONTAGUE DRIVE.

OOOO I FOR GOT YOU THOUGHT IT WAS ME BUT YOU DID NOT HAVE YOUR GLASS ON::S::S::S
......vanoggend.......miskien was dit jou tweeling broer.lol
 
BOSKABELJOU

New member
Soos julle sien was ek so lanklaas aanlyn my hond is al groot.Wel geluk aan almal wat bevorder is my kans op bevordering sal seker wees as ek 10jaar n lid is want dit gaan definitief nie oor my hoeveelheid posts wees nie Praat weer as my hond 2 word....
 
kaspaas

Sealiner
BOSKABELJOU wrote:

Hey, waar's jy ou maat? Ons mis jou teenwoordigheid by die Klub. Jy beter jou hond se verjaardae bietjie eenkant sit en kom saam visvang. Of moet ek weer vir jou paar Koeihaaie stuur om al om jou te swem??? ha ha
 
DJP

Sealiner
Hey guys! Sitting here in the US I’m so jealous of everyone going to the West Coast  the weekend.

So this would have been my game plan. Low  is @09:12 so would be fishing for stumpies and steenies at Paletjies till 10:30. Bait white mussel or prawn on a fixed rig with the hook snoot about 60-70cm and sinker 20-30cm, hook size 2/0 or 3/0 for white mussel and 1/0 for prawn. With the tide being strong the stumpies will normally feed aboat 40min before and after the turn of the tide. This is when the tide is standing still, so to speak and current will be the least of your bothers. After 10h30 the stumpies would have moved on in the yacht clubs direction.

The afternoon session with the high @15:17 I would spend at Jacobsbaai. The bay at jacobsbaai normally works on a northern wind but catching cob there is mostly a night time activity on the high tide. This time of year, actually more March/April is good for hotties and at jacobsbaai there is plenty. They bite well on a rising tide so from 13:00 they ought to be biting. White mussel and crayfish is really good bait. Use a 1/0 with a hook snoot about 30cm and sinker about 80cm. I’ll paste a google image of a really good hottie spot.

Good Luck!
 
Mobi Dick

Sealiner
More more

Baie geluk aan almal van julle wat bevorderings gekry het - wel gedaan en doen so voort.

Ek het nou finaal besluit hoe ek hierdie naweek se kompetisie gaan aanpak. Ek gaan vanmiddag so by 14:30 die pad vat met die ou karavaantjie na Lientjiesklip. Lekker vleisie braai en 'n paar koues geniet vanaand en nie te laat gaan slaap nie. More oggend sal ek so by 05:30 ry om my scorecard te kry en dan terug kamp toe om nog so bietjie te gaan slaap tot so 08:30.

Sal dan 'n lekker ontbyt nuttig en aangesien ek op hierdie stadium so 'n bietjie aas gestremd is sal ek dan maar gaan prawn pomp, en sommer 'n paar bloedwurms ook vir die Pearly Beach kompetisie. Dan terug na die kamp om lekker voor die kampplek te gaan sit met my stok in die water naby genoeg om enige tyd net gou te loop vir 'n verversingkie. Dan sal ek weer so by 15:45 ry om my scorecard in te handig en te kwyl oor al julle ander manne se visse wat gevang is. As julle manne dan nie daar gaan braai nie sal ek maar weer aanbeweeg en by die kamp weer 'n lekker braai gaan maak.

Sondag oggend gou vir die beterhelfte 'n lekker Valentyns ontbyt op die skottel bou en dan nog so bietjie aas probeer kry vir die vrieskas voor ek die pad terugvat huis toe.

Met die beplanning sal ek ten minste my nie in my mo@r ry agter vis aan wat my in elk geval elke keer uitoorle nie - spandeer ek tyd langs die see - kry nog steeds my 30 punte (Julle sal ernstig moet begin dink aan 'n trofee vir getroue bywoning) -  spandeer tyd saam met die familie - bou bietjie die aas vooraad op en vat sommer 'n break wat ek nou regtig nodig het.

Hoeveel beter as dit kan dit raak sien julle more daar.

Nico

Seawiid

Senior Member
DJP wrote:

Hope everything is still going according to plan on your side! I hear it's a little on the cold side.:doh

Thanks for the advice. Let's hope the weather plays along cos its overcast at the moment. ^^..
 
Mobi Dick wrote:
More more

Baie geluk aan almal van julle wat bevorderings gekry het - wel gedaan en doen so voort.

Ek het nou finaal besluit hoe ek hierdie naweek se kompetisie gaan aanpak. Ek gaan vanmiddag so by 14:30 die pad vat met die ou karavaantjie na Lientjiesklip. Lekker vleisie braai en 'n paar koues geniet vanaand en nie te laat gaan slaap nie. More oggend sal ek so by 05:30 ry om my scorecard te kry en dan terug kamp toe om nog so bietjie te gaan slaap tot so 08:30.

Sal dan 'n lekker ontbyt nuttig en aangesien ek op hierdie stadium so 'n bietjie aas gestremd is sal ek dan maar gaan prawn pomp, en sommer 'n paar bloedwurms ook vir die Pearly Beach kompetisie. Dan terug na die kamp om lekker voor die kampplek te gaan sit met my stok in die water naby genoeg om enige tyd net gou te loop vir 'n verversingkie. Dan sal ek weer so by 15:45 ry om my scorecard in te handig en te kwyl oor al julle ander manne se visse wat gevang is. As julle manne dan nie daar gaan braai nie sal ek maar weer aanbeweeg en by die kamp weer 'n lekker braai gaan maak.

Sondag oggend gou vir die beterhelfte 'n lekker Valentyns ontbyt op die skottel bou en dan nog so bietjie aas probeer kry vir die vrieskas voor ek die pad terugvat huis toe.

Met die beplanning sal ek ten minste my nie in my mo@r ry agter vis aan wat my in elk geval elke keer uitoorle nie - spandeer ek tyd langs die see - kry nog steeds my 30 punte (Julle sal ernstig moet begin dink aan 'n trofee vir getroue bywoning) -  spandeer tyd saam met die familie - bou bietjie die aas vooraad op en vat sommer 'n break wat ek nou regtig nodig het.

Hoeveel beter as dit kan dit raak sien julle more daar.

Nico

:clap12:clap12:clap12:clap12:clap12
 
Ek en Jakkals is besig om ons in ons tjops te werk terwyl Killer en dropper101 vir ons so paar prawne gaan pomp het by Distric 9. Manne, ek gaan eerder saam met julle as wat ek hier by die werk moet sit.....:cry1:cry1:cry1

Killer, kyk asb. mooi na die prawne en hou die goed weg van dropper101, hy sal net die goed op d@nner, en ek is nie lus om môre met pap prawne te hengel nie....::cavmn::cavmn::cavmn

dropper101, môre is dit ek en jy agter in daai bakkie......:uzi:uzi:uzi....payback time, die pad is lank......::balance:::balance:::balance:::balance:
 
BOSKABELJOU wrote:
Wikus ons moet maar die praat beperk anders gaan DROPPER101 se ons het nie gewerk terwyl hy moes aas maak.
....wie's bang!!! Dropper101 gaan wens hy kan 'n prawn môre op sy hoek kry, as hy weer sy pienkie kosblikkie wat mamma vir hom inpak, sit hy alleen agter in die bakkie, ek sit voor by julle....nie tyd vir....::mwird::mwird::mwird::mwird
 
Top