***Cob Mission***

kopstamp

Sealiner
@galjoen- ek wil graag n n pb vang kan jy kom saam met my vang asseblief?

Great report en kabeljou!! Dit moet seker brand om elke slag n vis te verloor! As jy sien dan vang jy sommer n rietbul! dan maak jy op vir al daai verlore visse!!
 
Fluffy

Senior Member
kopstamp wrote:

het jy nie noudiedag 'n huge kob gekry nie?kyk jou profile pic...buddy jy vang meer vis as van die pros opi site!!!!Shoes.lol
 
kopstamp

Sealiner
hehe.... ek maar net gespot met hom. Ja ek was gelukkig met my kabeljou! 50kg! Hy gaan julle nog verbaas met n 30kg ene binnekort!

as hierdie wind gaan le vanaand gaan soek ek my raggie!
 
kopstamp wrote:
@galjoen- ek wil graag n n pb vang kan jy kom saam met my vang asseblief?

Great report en kabeljou!! Dit moet seker brand om elke slag n vis te verloor! As jy sien dan vang jy sommer n rietbul! dan maak jy op vir al daai verlore visse!!
lol...ok, kom ons gaan vang een van 51kg....:fbash
 
Marthin

Sealiner
well if it's the total weight of when i'm with....

Sorry Wikus another blank for u....

Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.
 
lushwill

Sealiner
nice report Wikus! you are the ***cob whisperer***, lol! i going to place a tracking device under that navara lite...
 
Top