dangedave69
New member
nice catches...still hunting for mine, hoping this weekends weather plays its part..
Deal LOL wag net vir my katrolle om terug te kom!Strepie wrote:As ek of Marthin saam gaan sal jou blank dae oor wees.....
Kom net jy, het al vir Marthin saam genooi, dan vang ek net babers....lol
::jest::jest::jest
so bek kort botter, n botter bek kabeljou.well if it's the total weight of when i'm with....
Sorry Wikus another blank for u....
Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.
well if it's the total weight of when i'm with....
Sorry Wikus another blank for u....
Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.
lol, where you guys going....I'll come and stand next to you for a while....lol***Galjoen*** wrote:
Fluffy wrote:lag maar lekker...ek vat jou nie weer saam nie...whaha.ja meneer.leka blanking sessions vir jou.![]()
LOL!!,Galjoen,dont you want to accompany us on Friday-nite,i am due for my PB.& dont forget the camera !!![]()
jy's gelukkig!!!!!!! Dis tyd vir jou pb...so ene van 115cm!!!!!Nepptune het gister aand vir my kom klap in my slaap en gesê dis my beurt!
ou duikbril is hier:sc::::sc:::..........se net wanneer en waar ek jou moet kry,:lol:1Marthin wrote:well if it's the total weight of when i'm with....
Sorry Wikus another blank for u....
Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.
lol....king Neptune het besluit ek het al genoeg gevang, dis nou ander manne se beurt...lol Maak nie saak of ek vir die res van die jaar blank nie, dis altyd lekker by die see en nog lekkerder as iemand anders vir 'n slag daai pb's vang!!!
Wie's volgende....any takers???
Marthin wrote:well if it's the total weight of when i'm with....
Sorry Wikus another blank for u....
Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.
lol....king Neptune het besluit ek het al genoeg gevang, dis nou ander manne se beurt...lol Maak nie saak of ek vir die res van die jaar blank nie, dis altyd lekker by die see en nog lekkerder as iemand anders vir 'n slag daai pb's vang!!!
Wie's volgende....any takers???
gaan enigiemand vanaand Macassar probeer? of is die water te skoon?