***Cob Mission***

stinkmossel

Sealiner
Marthin wrote:
well if it's the total weight of when i'm with....

Sorry Wikus another blank for u....

Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.
so bek kort botter, n botter bek kabeljou.
 
Marthin wrote:
well if it's the total weight of when i'm with....

Sorry Wikus another blank for u....

Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.

lol....king Neptune het besluit ek het al genoeg gevang, dis nou ander manne se beurt...lol Maak nie saak of ek vir die res van die jaar blank nie, dis altyd lekker by die see en nog lekkerder as iemand anders vir 'n slag daai pb's vang!!!

Wie's volgende....any takers???
 
marinello599

Senior Member
***Galjoen*** wrote:

ou duikbril is hier:sc::::sc:::..........se net wanneer en waar ek jou moet kry,:lol:1
 
steven p

New member
o dear wise fishmaster galjoen hear my humble plea ,, help my my eerste kobbie vang aseblief , sukkel nou drie jaar lank al , thinking abt changing my name to blankman^^..^^..^^..^^..
 
Elf 786

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Marthin wrote:
well if it's the total weight of when i'm with....

Sorry Wikus another blank for u....

Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.

lol....king Neptune het besluit ek het al genoeg gevang, dis nou ander manne se beurt...lol Maak nie saak of ek vir die res van die jaar blank nie, dis altyd lekker by die see en nog lekkerder as iemand anders vir 'n slag daai pb's vang!!!

Wie's volgende....any takers???

ya ya ya .... ek het al hoeveel pm's gesteur, maar niks woord gedoen nie, lol.....

ek het al moet veloor... hope my afrikaans is ok, ;)
 
Top