DJP wrote:
my ondervinding is dat daar meer visse in die ertjie'sop water is want daar is meer kos om op te voer, daarom is die vis beter na 'n sterk wind.Georgy wrote:gaan enigiemand vanaand Macassar probeer? of is die water te skoon?
As mens in die aand hengel hoef die water nie kleur te he nie...
