***Cob Mission***

Georgy

Senior Member
DJP wrote:
Georgy wrote:
gaan enigiemand vanaand Macassar probeer? of is die water te skoon?
 
As mens in die aand hengel hoef die water nie kleur te he nie...
my ondervinding is dat daar meer visse in die ertjie'sop water is want daar is meer kos om op te voer, daarom is die vis beter na 'n sterk wind. 
 
ertjie sop water in die dag, maar geen kleur in die nag... as die water kleur het in die nag, skuif ek na 'n plek waar die water skoon is....vas pappa!!!

Elf 786 wrote:
***Galjoen*** wrote:
Marthin wrote:
well if it's the total weight of when i'm with....

Sorry Wikus another blank for u....

Maar alle grappies op n stokkie, n mooi vis sal dit nog wees die jaar... vir Mossel, myself en jy.

lol....king Neptune het besluit ek het al genoeg gevang, dis nou ander manne se beurt...lol Maak nie saak of ek vir die res van die jaar blank nie, dis altyd lekker by die see en nog lekkerder as iemand anders vir 'n slag daai pb's vang!!!

Wie's volgende....any takers???

ya ya ya .... ek het al hoeveel pm's gesteur, maar niks woord gedoen nie, lol.....

ek het al moet veloor... hope my afrikaans is ok, ;)
sug....die backlog is groot.....:fbash
 
DJP

Sealiner
Georgy wrote:
DJP wrote:
Georgy wrote:
gaan enigiemand vanaand Macassar probeer? of is die water te skoon?
 
As mens in die aand hengel hoef die water nie kleur te he nie...
my ondervinding is dat daar meer visse in die ertjie'sop water is want daar is meer kos om op te voer, daarom is die vis beter na 'n sterk wind. 
Ja dis baie waar, maar as al die ander faktore reg is (temp, aas, getye, lugdruk, duinings, stroom sterkte) en die vis is daar dan behoort die water kleur nie die beslisende faktor te wees nie, veral nie in die nag nie...my 2 zim dollar lol!
 
DJP

Sealiner
Ek gaan nuwe tread begin ivm kleur dan hoor ons wat se ander manne... behoort interesant te wees, sal sommer pol opsit.
 
Georgy

Senior Member
Ek hoor jou DJP en stem saam. 

Ek glo net op die oomblik vir ons wie van bote af vang is dit goeie idee om groen water te soek, anders is dit nie die R200.00 se petrol werd nie.  Ek kan net nie ver genoeg sien hier van Vishoek af nie en was by Kalkbaai Hawe en niks werklik daar nie, so gaan dit maar 'n mis gee vanaand.
 
Top