het jy nie noudiedag 'n huge kob gekry nie?kyk jou profile pic...buddy jy vang meer vis as van die pros opi site!!!!Shoes.lol@galjoen- ek wil graag n n pb vang kan jy kom saam met my vang asseblief?
Great report en kabeljou!! Dit moet seker brand om elke slag n vis te verloor! As jy sien dan vang jy sommer n rietbul! dan maak jy op vir al daai verlore visse!!
LOL Ek dink Wikus moet dan net vir jou in die aand cast.......wikus dink ek moet jou vat om te gaan visvang vir n slag...
lol...ok, kom ons gaan vang een van 51kg....@galjoen- ek wil graag n n pb vang kan jy kom saam met my vang asseblief?
Great report en kabeljou!! Dit moet seker brand om elke slag n vis te verloor! As jy sien dan vang jy sommer n rietbul! dan maak jy op vir al daai verlore visse!!

hehe.... ek maar net gespot met hom. Ja ek was gelukkig met my kabeljou! 50kg! Hy gaan julle nog verbaas met n 30kg ene binnekort!
as hierdie wind gaan le vanaand gaan soek ek my raggie!




dink ook so...wil iemand nie vir my nooi nie.....wikus dink ek moet jou vat om te gaan visvang vir n slag...

As ek of Marthin saam gaan sal jou blank dae oor wees.....
Wikus ek nooi jou om my te nooi om saam met jou te gaan visvang......Lol



Fluffy wrote:lag maar lekker...ek vat jou nie weer saam nie...whaha.ja meneer.leka blanking sessions vir jou.![]()

