*BIGGEST GALJOEN OF THE SEASON* 2019

stinkmossel

Sealiner
herewith the annual, "biggest galjoen of the season" thread.

just post a pic of your galjoen, preferably on a measuring tape/mat, if you would like your catch to be recognized for this seasons' contender.

add a brief description of the bait, tackle and any info you would feel comfortable with.

good luck!

ps- reminder- limit of two fish per day, with a minimum size limit of 35cm total length.
 
Blikkiesvis

Sealiner
Dankie Rean!!!

Ek het so ligte bewe op my al van laas week af… eers gedag dis oor ek die Brannas gelos het... toe onthou ek dis mos amper Maart!

Vanjaar gaan ek feature!

Good luck boys!
 
stinkmossel

Sealiner
darem so biekie swell wat deurkom, net om seker te maak daar is n paar gaatjies om in te krap, en skuim kolletjies om in te gaan gooi.
 
Fanie Crause

New member
Lekker! Ek is maar min op sealine maar sien altyd uit na die thread.
Self n bietjie van n bewe aan my. By ver my favourite vis om te target.Ek het geleer rock/surf hengel met galjoen so dit is special.Jy moet hom gaan soek en uit oorle!
Daai sausage roll na die hengel proe net nie so lekker as jou hande nie soos rooiaas ryk nie.
 
Houtarm

Moderator
Ek kon nie laas jaar 'n vis bo 50cm kry nie. Darem 'n paar 40cm+ visse. Hopenlik gaan dit beter die jaar!

Pragtige vis Fanie!
 
Blikkiesvis

Sealiner
Ek het nog net 1 in my lewe bo 50 gekry… Kan net emagine hoe 'n 60cm vis jou sal trek!

Daar is net iets aan Galjoen vang… Die ruik van 'n koue winters oggend gemeng met koffie en rooi aas! Dit doen dinge aan 'n mens...

Dan daai VAT! Die groter manne speel mos nie, hulle baklei.

Vannaand as jy dood moeg is kry jy sommer weer lewe langs die vuur as daai galjoen vetjies so begin drup op die kole…

(Hou my net vas asb, of ek "quit my job" en ry nou af see toe...)
 
Kenty

Sealiner
Blikkiesvis wrote:

;):fishn
 
soupcan

Member
So technically, this is legal and permissible.  An out of season Galie without a size on it. 

The Banded Galjoen.  Caught by my 5 yr old daughter, in Jan 2019 all by herself!  Baiting, casting - and landing.  We then kissed and released it...
 
Attachments

  • WhatsApp Image 2019-01-10 at 17.45.31.jpeg
    WhatsApp Image 2019-01-10 at 17.45.31.jpeg
    55.5 KB · Views: 1,819

soupcan

Member
It did on that little 7ft Assassin Slayer! She had her hands full and just cranked away till it was hanging in the air.
So she's currently wining the 2019 biggest galie!!
 
SPARRABOS

Sealiner
Daars Baie koldasse ook tussen in.....kanon daai.....hul spawn nie noodwendig......visse Al van te vore in vlak water en vywers gekry....Ander faktore speel ook rol.....koue water en self's haaie jaag hul somtyds op n knop in vlak plekke..... My oupa en oupagrootjie dit Baie op kanon ervaar .....ook by die vleie anderkant skool se bank....Groot krakers en self's baartmanne snags so teegekom.....die strandlopers hul kos so bekom....geen wonder daar so Baie strandloper oorblyfsels agter duine by rooi en bloubankies gevind.....toe is fakkels snags seker gebruik vir lig....oupa n parafin en gaslamp...lol
 
flippy

Sealiner
soupcan wrote:
So technically, this is legal and permissible.  An out of season Galie without a size on it. 

The Banded Galjoen.  Caught by my 5 yr old daughter, in Jan 2019 all by herself!  Baiting, casting - and landing.  We then kissed and released it...

awesome.. never caught one myself t(((up((
 
Top