Daars Baie koldasse ook tussen in.....kanon daai.....hul spawn nie noodwendig......visse Al van te vore in vlak water en vywers gekry....Ander faktore speel ook rol.....koue water en self's haaie jaag hul somtyds op n knop in vlak plekke..... My oupa en oupagrootjie dit Baie op kanon ervaar .....ook by die vleie anderkant skool se bank....Groot krakers en self's baartmanne snags so teegekom.....die strandlopers hul kos so bekom....geen wonder daar so Baie strandloper oorblyfsels agter duine by rooi en bloubankies gevind.....toe is fakkels snags seker gebruik vir lig....oupa n parafin en gaslamp...lol
Got my first 2019 gallie on my second throw of the season. Lost a bussss that left me crying... landed another gallie after this one- nithing of proper size though..