Agterbaaier
New member
Feel like yesterday when i was in st10 and recieved my force number and callup instructions , can you remember your number?
Troep; wat's jou nommer? 71462840 Korporaal!!Feel like yesterday when i was in st10 and recieved my force number and callup instructions , can you remember your number?
Ja Otto,my no. het ook met 732.. begin-kan nie meer onthou nie.My Army No - 73222903 Infantry 4 SAI Middelburg 75/76
R1 Rifle no - 35756 with a wooden butt.
FEELS LIKE YESTERDAY ....
1 Valskerm Bataljon Tempe Bloemfontein, onthou alles soos gister

Simen wrote:
1 Valskerm Bataljon Tempe Bloemfontein, onthou alles soos gister
Dan het jy my boesman tekening by muur gesien 2x my in kanon geharloop om oor tekom. 706304302 BG.Mal oor skydive het sowat 100 freefalls en het die logboek om dit te bewys, want as iemand my grote sien dink almal ek lieg. Wat is die breek krag in pond van die static lyn wat aan apex vas is? Nou weet jy jy mag nie fluit vir pakkers LOL Slaap lekker OOM>