Army number

Agterbaaier

New member
Feel like yesterday when i was in st10 and recieved my force number and callup instructions , can you remember your number?
 

Walt

Sealiner
I had a Civvy Navy nr while in the Army with an Army nr.

Yip,remember my Army nr,it was:

-Likjak Likjak Likjak Liiiiiiinks ;
Kieriepasssss ;
Sien julle daai boom,is julle al terug,Hoekoooom nie;
Julle is die slegste ****** Roofies wat ons ooit in die geskiedenis van hierdie regiment ooit gehad het,weet julle dit?

'Ja Bombadier',lol!

Seems like just yesterday,agreed!
 

DocPhil

Senior Member
Ha yes great times you never want to have over again. Riemvasmaak, Lohathla, Upington. Grew to hate then love the desert, had -16C nights at Lohathla, spent 3 days driving in a Ratel to Tembisa to 'show our presence'. Never got to use my 20mm on any terries! Shot the living daylights out of the desert though...
 

Vicb

New member
It's amazing, I can still remember mine as well, I haven't used it in 21years...I guess some things you just can't forget!.

I have often said that one day I'm going to compile a book on all the army sayings, phrases & jargon.
 

Otto

Senior Member
My Army No - 73222903 Infantry 4 SAI Middelburg 75/76

R1 Rifle no - 35756 with a wooden butt.

FEELS LIKE YESTERDAY ....
 

Agterbaaier

New member
Ja dit was lekker tye veral met n rugby wedstryd ,op die veld is troep en korporaal eenders ,maar hulle was defnitief harder geduik.

As daar na medics uitstap met G1/K1 op die rug voel jy trots tot die eerste bos ...... dan wens jy dit was anders.
 

JVW

Senior Member
Otto wrote:
My Army No - 73222903 Infantry 4 SAI Middelburg 75/76

R1 Rifle no - 35756 with a wooden butt.

FEELS LIKE YESTERDAY ....
Ja Otto,my no. het ook met 732.. begin-kan nie meer onthou nie.

76/77 - 2 SDB,Zeerust(pantsers) en 3 maande in Ruacana.

Lekker dae wat 'n mens nie weer wou he nie.Ons het nie meer 'n army nie-waar het jy gesien 'n soldaat strike.

Belaglik
 

Aqua Dude

New member
Hi Manne.

Ek kan nou nie saam praat nie maar my skoonpa vertel my maar gewoonlik al sy Grensoorlog gebeure van Brug 14 waar hy deel van die "heavy artillary" gunners was wat met die G5 kanon (of die boetie voor die G5) gewerk het. 

Hy was deel van 1 Medium Battery wat hulle basiese opleiding op Potch gedoen het voor die groot oorlog.  
 

Agterbaaier

New member
Was self in 8SAI Upington , Riemvasmaak ens, toe met 63Meg , onthou julle hoe kon daai SAKK manne dril en spogdril , moes betaal vir jou jam hare sny ,wasgoed ens ,ons was darem trots en paraat en van terug praat was daar nie sprake dissipline was gedril in ñ mens en mens daar was party karakters saam met ons .
 

Simen

Sealiner
1 Valskerm Bataljon Tempe Bloemfontein, onthou alles soos gister
 

Attachments

  • Bats 002 (Small).jpg
    Bats 002 (Small).jpg
    27.3 KB · Views: 381
Simen wrote:
1 Valskerm Bataljon Tempe Bloemfontein, onthou alles soos gister

Dan het jy my boesman tekening by muur gesien 2x my in kanon geharloop om oor tekom. 706304302 BG.Mal oor skydive het sowat 100 freefalls en het die logboek om dit te bewys, want as iemand my grote sien dink almal ek lieg. Wat is die breek krag in pond van die static lyn wat aan apex vas is? Nou weet jy jy mag nie fluit vir pakkers LOL Slaap lekker OOM>
 

BTTB

Senior Member
National Service, 2 years.
Heidelberg, Corps of Signals, Officers Training Squadron. Opted out at the end of second phase before the Candidate Officers Course at Lohatla and was transferred to Youngsfield, where I became the Bar Manager, ended up with 2 stripes and the cushiest job in the camp with no guard duty and a sleep out pass.
I will never forget my Force Number. 80339955BG
R4 Rifle - 5575 if I recall correctly.
Edit. Forgot to add, G1K1, lol. :fbash
 

Simen

Sealiner
Kallieklip wrote:
Simen wrote:
1 Valskerm Bataljon Tempe Bloemfontein, onthou alles soos gister

Dan het jy my boesman tekening by muur gesien 2x my in kanon geharloop om oor tekom. 706304302 BG.Mal oor skydive het sowat 100 freefalls en het die logboek om dit te bewys, want as iemand my grote sien dink almal ek lieg. Wat is die breek krag in pond van die static lyn wat aan apex vas is? Nou weet jy jy mag nie fluit vir pakkers LOL Slaap lekker OOM>


Die een Mag Gunner saam met my was self nie 'n klein outjie nie, ons het selfs oorweeg om vir hom 'n vrag valskerm aan te sit.

waar hy geland het was 'n duik in die aarde

Hy het een maal daar bo 'n kremetart boom des dinges geval


 
 

Attachments

  • bats 003 (Small).jpg
    bats 003 (Small).jpg
    45.8 KB · Views: 376
Top