Any ideas?

Naruto

Sealiner
eks ook jammer ek gaan nie kan saam visvang nie lol! Maar dis deel van groot word. Dankie vir jul besorgdheid. Ek glo ek sal okay wees.

JPS, die vaaldam toe trek ding klink na n opsie!
 

MarvelousMark

Senior Member
Naruto i`m sorry to hear that.! Best of luck mate..

Sorry iv`e taken so long to do that post for you, also just been under huge amounts of stress:?, will do it as soon as i get a chance.. I promice...
 

Bruggie

Sealiner
Nou hoe is dit nou dat julle wil gaan vang op die Super14 se semie????

Ek is n groot visserman, maar nog n groter RUGBYMAN!!
::S:first:sec
 

Naruto

Sealiner
craig54 wrote:
Crusaders vs Stomers Final 3nm op Nuweland regsteeks op RSG uit gesaai.
So jy verkies om eerder teen die crusaders as die bulls n final te speel? Lyk my die bulls maak die stormers bang...
 

wykie

Senior Member
Ek kon sweer die meeste karre en bakkies wat n mens nou se dae koop het radios in of het ek die kat aan die stert beet ::S
 

craig54

Senior Member
Bruggie wrote:
Nou hoe is dit nou dat julle wil gaan vang op die Super14 se semie????

Ek is n groot visserman, maar nog n groter RUGBYMAN!!
::S:first:sec
Manne ons gee Bruggie onnodig k@K oor die radio. Hy se hy verkies om eeder rugby te kyk as gaan hengel "fair comment" Give him a break .
 

Bruggie

Sealiner
JA , maar dit is nie dieslfde nie.En dit is nou een game wat jy nie kan mis nie en dit is n FINAL. Veral as jou span daarin speel!!!

Stormers vs Crusaders op Nuweland.
 

MarvelousMark

Senior Member
Wykie

I regret to inform you but i wont be able to make it either, am having some issues with my business that need my urgent attention.:(

Some other time though..!
 

Naruto

Sealiner
Lyk my ons sal dit moet hou op n beter naweek dan ouens. Ek is van plan om die eerste naweek in Junie by UJ oor te slaap.
 
G

Guest

Guest
As jy nog van plan is sal ek met Mrs Grobbies praat en sien of sy wil gaan as jy company soek?
 
I keen to go somewhere for the day tomorrow just to practice.  Anybody interested?  Call me 0828288646. Probebly the Vaal Somewhere or where ever.
 
Top