Add your name to the list if you want to join us.

BCEC

New member
Soos per inligting uit ander post.

"From Jhb/Pta take the N3 to Durbs. You eventually get to the Villiers Offramp. Take the off ramp and turn right. You then will pass the road that goes to Villiers town to your left, and about 2-4 km's you'll get a gravel road to the left to Bothaskraal, and there is a small signpost for Aqua Via (turn off about 3 km's or so from offramp). Once on the gravel there is another sign for Aqua to your right. The gravel road in total can't be more than 7 km's or so"

Cheers
 

Naruto

Sealiner
Naruto wrote:
HAGAR :) wrote:
Dagse manne

 

Ek het nou eers op die forum aangesluit, die sosial klink na n lekker plan. kan enigiemand my asb all die details PM, Soos of daar nog plek is, kostes, van waneer tot waneer ens.

 

Groete

 

Hagar.
Bruggie wrote:
Goed manne, die bol is aan die rol!!!

Ek het nou net met Jacqueline van Aqua Via gepraat en alles gereel vir die social.

Die nuwe bestuurder se naam is Chris en sy nommer 071 2100 204. As ons hom nie in die hande kan kry nie kan ons gerus vir Jacqueline( Eienaar se dogter) op 082 448 3804 kontak. Sy is baie behulp saam en vriendelik.

Ek het vir haar gesê ons is van Sealine af en sy is heel in haar noppies dat Sealine hul nuwe kontak besonderhede versprei en ook die stories wat rondloop regstel. Sy sê die vorige bestuurder ( Willem) versprei nog steeds stories dat die plek toe maak.

Chris gaan vir ons n groot stuk grond hou vir die social reg onderkant die twee ablusie blokke. As jul by die hek kom , sê net julle is van sealine af en sit onder die ablusie blokke.

Die nuwe tariewe is:

R40 Per Persoon per dag

R10 per Tent/Gazebo

R30 Per Karevaan

Kinders onder 8 gratis.

Daar is ook een 4 bed Rondawel wat te huur is vir R70 per dag.

En dan ook voor ek vergeet, daar word Kanoe's en Aasbote toegelaat..!
Datum is van 16 tot 19 Junie.
 

Attachments

  • Aqua Via map.jpg
    Aqua Via map.jpg
    30.1 KB · Views: 214

pumamangp

Senior Member
well guys the time has come. good luck and tight lines. keep dry and warm.

remember to look for showings of fish and to find the structure (reeds/drop offs/hard bottom/river bed), drop baits there and you will get fish. dont over feed and be patient.
 

Bottie

Member
Manne, geniet dit! Eendag as ek groot is wil ek saamgaan, intussen sal ek maar koskook vir die ouens wat al by julle ingebreek het en aan julle dink. Stywe lyne.
 

wykie

Senior Member
Waar is die reports of was julle ouens so besig gewees dat julle julle nou eers julle slaap opmaak wat julle verloor het deur die naweek
 
Top