Haha! Ek wil nog in volgende maand n oornag sessie doen by die vaaldam. Maar ek gaan verseker n venue soek wat ek weet winter vis het. Moet by PB verbeter voor september.Naruto,ek het seker eers teen 10 uur in die oggend half mens begin voel.Ek is nou klaar tot begin September.My middeljare begin my nou inhaal...

Gou maak Brakkanjan, die sardiens begin loer.Naruto, laat weet my....Miskien kan ek by julle aansluit as dit in orde isEk wag in spanning vir julle report!
Great stuff ouens.
Oh ja ek ry Saterdag see toe vir 2 weke![]()