Brakkanjan, ja, ek oorweeg dit self om vir skoonseun op Pennington te gaan "kuier" deur die week. Terloops, as julle verby Pietermaritzburg kom, wees versigtig vir al die padwerke aan die onderkant van Townhill. Die pad is vernou en verbreek en die vragmotors is nie bang nie. Onthou spoedlokvalle. Dis orals.