Add your name to the list if you want to join us.

Unlimited

Sealiner
1 ding wat ek op gemerk het... Konvensionele ouens question nie mekaar se visse se gewig ens nie, julle manne al gesien hoe baklei die spesie manne onder mekaar as iemand n mooi karp gevang het...
 

AYOBA!

Sealiner
dis waar wat jy daar sê Unlimited, en hulle laaik om mense aan te vat oor verkeerde rigs ens...baie sensitiewe manne daai...LOL
 

Bruggie

Sealiner
Ja, ek kan myself dood lag!! BCEC Sê JUIS by die social, hy is bang om n foto op te sit met n gewig, want iemand gaan hom uithaal en sê dit is nie die gewig nie.
 

Unlimited

Sealiner
social hengel bly maar lekkerder!! Hulle nou veronderstel om experts te wees, maar ons almal het nou al n geval gehad waar jy n vis vang en reken hys 5kg net om hom te weeg en dans hy 6kg... As die manne nou rerig jok oor hulle vangste, so what... laat hy nou maar dink hyt regtig n groter gevang
 

AYOBA!

Sealiner
en "met watter strop het jy dit gevang?" die oomblik dat hulle hoor jou strop het 2 hoeke dan kruisig hulle jou...was die karp reg hanteer ? was die karp reg ge-release? ens ens ens...
 

Unlimited

Sealiner
ag wat, daar is darem nice ouens onder hulle ook. Niemand het al 1 van my fotos gequestion in ons seksies nie... Dis mos nie waarvoor die forum is nie
 

wykie

Senior Member
Unlimited wrote:
social hengel bly maar lekkerder!! Hulle nou veronderstel om experts te wees, maar ons almal het nou al n geval gehad waar jy n vis vang en reken hys 5kg net om hom te weeg en dans hy 6kg... As die manne nou rerig jok oor hulle vangste, so what... laat hy nou maar dink hyt regtig n groter gevang
En as jy lieg oor die gewig dan lieg jy net vir jouself inelkgeval
 

AYOBA!

Sealiner
stem saam daai een, maar hoe gaan jy verseker weet die skaal wat jy gebruik het is korrek? my elektroniese bass skaal verskil so 'n bietjie hoe warmer dit word...
 

Unlimited

Sealiner
het dit april gesien by vaaldam weer, my avatar was n 4kg karp, later die naweek vang ek weer n 4kg 1 maar die het fiesies kleiner gelyk as die 1 op my avatar...
 

AYOBA!

Sealiner
karpe se wydte wissel, hoe dikker hoe swaarder...jy moet maar volgende keer 'n foto van die kant af neem sodat ons die vissie se "skouers" kan sien...
 

BCEC

New member
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=59723&forum_id=1

Oor die hele gewig en en en en...ding! Raak gelees, vir die wat nog nie gesien het nie.

Cheers
 

Unlimited

Sealiner
ja ek het dit gesien, dis hoekom ek dit op gebring het. Ek wou alankal iets se daaroor ma het dit maar stil gehou, totdat ek dit gesien het, en na al die messages lyk dit vir my n paar ander ouens het dit ook al in die kop gehad
 

pumamangp

Senior Member
regarding the specimen thing. there are many diff ways of doing things (conventional, tempo, specimen, feeder, match angling) there is no rite and wrong. each person makes there own choices. just becuase something is diff doesnt mean its bad/wrong/rite/good/ etc

specimen angling uses the UK sytle of fishing and equipment. the main focus is on conservation of nature/dams/fish/etc. so that it will remain intact for many generations to come.

With all the netting programs and fish being kept/cooked/killed and water polution etc, fishing wont be around for the next generation to enjoy, and thats way specimen guys care about how a fish is handled and released and will not share there info with just anyone (as some people will miss use this info)

just because a fish swims away doesnt mean its going to survive. (fish found floating/dead didnt just die from nothing)

There are many conventional anglers that practice catch and release (thats awesome), but there are very few conventional anglers that practice fish care/safety.
Using one hook will give you the same chance at catching a fish and a better chance of landing the fish and landing it unharmed.

specimen guys arent sensitive and arent picking people out or wanting to fight with them, etc, they are just passionate about the sport and its future well being and conserving it for many to enjoy later on.

a specimen guy will help anyone out who is serious about fish care/safety/conservation/etc and who is willing to learn and adapt.

remember todays catch was a gift from another angler. and you safely handeling, caring for and releaseing a fish is your gift to another angler.

just my 2cents.
 
Top