Add your name to the list if you want to join us.

Bruggie

Sealiner
Dagsê Wykie, leef jy nog....?

Ek gaan probeer....Wel as ek die vis vashou gaan iemand anders die foto moet neem.
 

Shimmy

Member
CARP1 wrote:
Goeie more,menere.Moerse jammer om julle in n blik te druk,maar ons moet nog met Aqua Via confirm oor die naweek sodat hulle die oewer vir ons kan bespreek.w.Is dit ok dat ons 12uur more middag die deadline maak van wie gaan?En wanneer?

Hi ek is nog steeds in. donderdag tot saterdag

 
 

Naruto

Sealiner
Het ju ouens gister "Hier kom ons alweer" gekyk?

Ek sal glad nie omgee om so 41lbs karp te vang nie. En dit nogal by n dam naby aan ons.
 

Naruto

Sealiner
Waldok wrote:
Is dit nie "Hier GAAN ons alweer" nie?

Gee bietjie details Naruto, ek het dit ook gemis.
Haha! Jammer...

Schalk van Breda en Loukie(spesie man van Super Cast) het hom so bietjie touwys gemaak.

Hul was eers by Harties(lyk na privaat grond by n estate of iets). Het n paar vis tussen 4 en 10kg gevang.

Toe gaan hul Donaldson Dam toe vir 3 dae. As ek reg onthou was dit laat die 2de dag wat die eerste vis toe byt. Hul het drie keer probeer om die vis te skep dan hol daai vis weer diep water toe. Daai karp lyk soos n vet vark op daai unhooking mat. 19kg lyk darem maar maar mooi op n foto. En dis die ou se eerste vis bo 10kg wat hy vang. Hoe gaan hy ooit sy pb verbeter? Hy is nou verdoem om slapelose nagte te he vir die res van sy lewe...
 
Top