Add your name to the list if you want to join us.

AYOBA!

Sealiner
ek gaan saterdag daar naby Juan se omgewing wees, sal met hom gaan chat en hoor wat se model en prys ens...dalk 'n special vir SL ouens ?
 

Unlimited

Sealiner
koop hom van die internet af... nee ek wil in die toekoms invest in n rubber ducky en n elek motor, spo glo nie ek gaan n fish finder op die bait boat sit nie
 

HAGAR :)

Senior Member
Dagse manne

 

Ek het nou eers op die forum aangesluit, die sosial klink na n lekker plan. kan enigiemand my asb all die details PM, Soos of daar nog plek is, kostes, van waneer tot waneer ens.

 

Groete

 

Hagar.
 

Naruto

Sealiner
HAGAR :) wrote:
Dagse manne

 

Ek het nou eers op die forum aangesluit, die sosial klink na n lekker plan. kan enigiemand my asb all die details PM, Soos of daar nog plek is, kostes, van waneer tot waneer ens.

 

Groete

 

Hagar.
Bruggie wrote:
Goed manne, die bol is aan die rol!!!

Ek het nou net met Jacqueline van Aqua Via gepraat en alles gereel vir die social.

Die nuwe bestuurder se naam is Chris en sy nommer 071 2100 204. As ons hom nie in die hande kan kry nie kan ons gerus vir Jacqueline( Eienaar se dogter) op 082 448 3804 kontak. Sy is baie behulp saam en vriendelik.

Ek het vir haar gesê ons is van Sealine af en sy is heel in haar noppies dat Sealine hul nuwe kontak besonderhede versprei en ook die stories wat rondloop regstel. Sy sê die vorige bestuurder ( Willem) versprei nog steeds stories dat die plek toe maak.

Chris gaan vir ons n groot stuk grond hou vir die social reg onderkant die twee ablusie blokke. As jul by die hek kom , sê net julle is van sealine af en sit onder die ablusie blokke.

Die nuwe tariewe is:

R40 Per Persoon per dag

R10 per Tent/Gazebo

R30 Per Karevaan

Kinders onder 8 gratis.

Daar is ook een 4 bed Rondawel wat te huur is vir R70 per dag.

En dan ook voor ek vergeet, daar word Kanoe's en Aasbote toegelaat..!
Datum is van 16 tot 19 Junie.
 

Attachments

  • Aqua Via map.jpg
    Aqua Via map.jpg
    30.1 KB · Views: 160

HAGAR :)

Senior Member
Thanks Naruto.

 

I must have missed that sorry. so my guess is there is still enough space for more people.

 

I have a small comp this weakend but I am shure I will be able to attend.

 

Hagar.
 

(victor)

New member
hi daar manne... ek sal moet ontrek vir die trip, ek het skoon vergeet ek moet durban toe gaan daai weekend, ek voel soos n ass. next time defnetief.  sorry boys...
 

Naruto

Sealiner
ek gaan jul net kom halo se die saterdag oggend so ek gaan nie daar dux nie.

1. Bruggie + 1
2. Carp1 + 4
3. AYOBA! (Saturday) + 1
4. Wykie
5. TimJan +1
6. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
7. Gerhard10 +3
8. Generator + 2
9. Bakkies + 1
10. Corsanostra
 

Skuimkop

Sealiner
Ek kan julle dalk net join vir die een maar moet eers mooi seker maak voor ek commit.

Kan dit wraggies R70 per nag wees vir die rondawel of is dit R70 per nag per persoon met 'n minimum van 4 mense?
 

Bruggie

Sealiner
Dit sal nou lekker wees!!! Ja dit is net R70 per nag. Ek kan nie onthou wie het die rondawel gavat nie, maar dink hy is uit.

Gaan jy net vir die Saterdag kom Skuimkop?
 

Skuimkop

Sealiner
Ek sal moet kyk want ek het nog nie eens kans gekry oom 1 ou boksie uit te pak nie, so never mind al my fishing gear. So as ek gaan sal ek seker die mannetjie wees wat sal antwoord 'ek kry nie die glase nie' as daar vir my gevra word: 'het jy al in gegooi', hahaha.

Ek is maar skrikkerig met my baie vleise om my pikante middeltjie wat kan koud kry en dis hoekom ek die rondawel wou vat, maar ek sal seker 'n aand oorslaap. Ek gaan kyk of ek nog twee manne kan saam bring want hulle is nie so aktief op Sealine nie so ek weet nie of hulle die al gesien het nie.
 

Skuimkop

Sealiner
O ja ek het iewers daai maand al vas gemaak vir 'n ander uitnodiging en moet net eers weer die datums bevestig voor ek hier commit.
 
Top