Bruggie wrote:Dagse manne
Ek het nou eers op die forum aangesluit, die sosial klink na n lekker plan. kan enigiemand my asb all die details PM, Soos of daar nog plek is, kostes, van waneer tot waneer ens.
Groete
Hagar.
Datum is van 16 tot 19 Junie.Goed manne, die bol is aan die rol!!!
Ek het nou net met Jacqueline van Aqua Via gepraat en alles gereel vir die social.
Die nuwe bestuurder se naam is Chris en sy nommer 071 2100 204. As ons hom nie in die hande kan kry nie kan ons gerus vir Jacqueline( Eienaar se dogter) op 082 448 3804 kontak. Sy is baie behulp saam en vriendelik.
Ek het vir haar gesê ons is van Sealine af en sy is heel in haar noppies dat Sealine hul nuwe kontak besonderhede versprei en ook die stories wat rondloop regstel. Sy sê die vorige bestuurder ( Willem) versprei nog steeds stories dat die plek toe maak.
Chris gaan vir ons n groot stuk grond hou vir die social reg onderkant die twee ablusie blokke. As jul by die hek kom , sê net julle is van sealine af en sit onder die ablusie blokke.
Die nuwe tariewe is:
R40 Per Persoon per dag
R10 per Tent/Gazebo
R30 Per Karevaan
Kinders onder 8 gratis.
Daar is ook een 4 bed Rondawel wat te huur is vir R70 per dag.
En dan ook voor ek vergeet, daar word Kanoe's en Aasbote toegelaat..!