Add your name to the list if you want to join us.

CARP1

Sealiner
Boys,ek het amper n traan in die oog. 24 van ons.Hel,maar ek like dit.Net 36 slapies...Ek is soos n kind net voor Kersfees.Brug,ek het haar gisteraand weer gevra,maar sy beduie my dat ek van die pad af is.
 

TimJan

Sealiner
1. Unlimited
2. Bruggie + 1
3. Carp1 + 4
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan +1
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday) sover nog net ek
9. Gerhard10 +3
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1
 

Naruto

Sealiner
Finally the right map. If this is right, we won't have to go further than 100m to be in the river bed(11m deep).
 

Attachments

  • Aqua Via 2.jpg
    Aqua Via 2.jpg
    64.8 KB · Views: 174

Unlimited

Sealiner
vat hom maar saam... die map het by kollege plaas gewys so 120m uit... maar in waarheid was dit nader 150 tot 200m... hang maar af hoe vol doe dam is... ek gaan myne maar saam vat, ek kan nie 100m gooi nie... het nie sulke fancy equipment soos julle karp manne nie
 

Bruggie

Sealiner
Ja nee wag, jy kan dit nou maar weer sê.

ek het gister vir Riki gesê ek wil elke Vrydag bietjie by Blaauwpan stop voor ek huis toe gaan en bietjie my casting oefen aangesien ek so min gooi.
 

Bruggie

Sealiner
Ek het nou al moed op gegee op geweld...jy moet sien met geweld op n kanoe...dit is nogal n snaakse ding om te sien.
 

CARP1

Sealiner
Hulle se mos geweld is die antwoord op 90% van jou probleme...Ons sal n mooi gaatjie vir jou oophou,Naruto.
 

pumamangp

Senior Member
inflatable, trolling motor, fishfinder, battery you looking at about 6k to 8k. much better option as you can retrieve snagged liens, you can also feature find from the boat, make a nice feeding spot one time, you know that when you drop it its not in weed or k@k. good value for money.

baitboat and fishfinder and all the batteries you looking at 5.5k to 8k.
 
Top