Add your name to the list if you want to join us.

Bruggie

Sealiner
Ek sal net uit klaar met hulle of hulle vir ons pegs gaan gee of net n stuk grond af merk.

Ayoba, ek is seker dat jy n pekkie daar op die punt in die hoekie sal kry!;);)
 

BCEC

New member
Lyk of ek eers Saterdag oggend vroeg sal arriveer. Op die stadium ek en kollega van my.

Bly om te hoor die boot issue uitgesort. My bait boat amper klaar en wil hom gaan toets.

Cheers
 

Bruggie

Sealiner
Manne, ek dink ons moet die hoeveelheid mense wat ons saam bring wat gaan hengel net bevestig in hakkies agter jou naam. Sodat ons n meer akurate syfer vir Aqua Via kan gee.

 

1. Unlimited
2. Bruggie
3. Carp1
4. AYOBA! (Saturday)
5. Wykie
6. TimJan
7. BCEC
8. Naruto (Saturday)
9. Gerhard10
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1

 
 

BCEC

New member
1. Unlimited
2. Bruggie
3. Carp1
4. AYOBA! (Saturday)
5. Wykie
6. TimJan
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday)
9. Gerhard10
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1

So gemaak!

Cheers
 

AYOBA!

Sealiner
1. Unlimited
2. Bruggie
3. Carp1
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday)
9. Gerhard10
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1
 

Bruggie

Sealiner
Ek het net bevestig by Aqua Via, hulle gaan vir ons die hele stuk grond by die ablusie blokke hou.Hulle gaan nie pegs uitmerk nie.
 

Bruggie

Sealiner
1. Unlimited
2. Bruggie + 1
3. Carp1
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday)
9. Gerhard10
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1
 

gerard10

New member
1. Unlimited
2. Bruggie + 1
3. Carp1
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday) sover nog net ek
9. Gerhard10 +3
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1

 

Soos did nou aan gaan sal ons die hele plek vat. ::S::S

 
 

Bruggie

Sealiner
YIS Naruto, dit is nou een ding wat ek nie gevra het nie. Gerhard10 het jy dalk gevra toe jy gebel het??

 

Dit slaan my nou toe Naruto dit noem, dis om die draai!!!
 

Bruggie

Sealiner
1. Unlimited
2. Bruggie + 1
3. Carp1 + 4
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday) sover nog net ek
9. Gerhard10 +3
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1
 
Top