testing wat ek (ons) doen is van nuwe customer in "nuwe" stelsel/program/app(CRM) create, activate tot en met fisiese testing op verskillende handsets, SMS/MMS Internet, e-mails ens....een van die produkte wat ek voor veranwoordelik is/was is die nuwe redbullmobile produkte, moet sê die huawei HD of U8800 kos 1/3 vd iphone maar is amper net so vinnig en die beeld is amper net so goed, dit is scary om te sien wat se apps jy kan download of self "skryf" vir die android fone...