Vis met 3 oë laat vissermanne twee keer kyk
2011-11-01 11:46 Nuus24
Córdoba – ‘n Vis met drie oë is uit ‘n opgaardam in Argentinië getrek, het Cadena 3, ‘n Argentynse nuusagentskap, berig.
Die dam waar die vis gevang is, word “Chorro de Aqua Caliente†genoem en vang...