Ek en 8 manne was verlede naweek by Ystervarkfontein in die Suid kaap. Dis die eerste keer na die lock down dat ons op 'n visvang trip gegaan het. Ons het vanaf Bellville gery en ons was so 11 uur daar, nadat ons eers ontbyt op Riversdal geeet het. Ons het uit gepak en ons visstokke met...