ok
per toeval het ek die kennis gewings opgespoor
die link help so bietjie
https://www.google.co.za/?gfe_rd=cr&ei=NHHpVezkC4bj8wfoyZfgCQ&gws_rd=ssl#q=government+notice+R1111+OF+2+september+1998
dan voeg ek by die regulasies.
ek se weer, dit staan nie so in die wet wat ek het nie.
dink dit gaan tyd mors wees, maar kom ons kyk.
laat ons hoor.
die attachment is die belangrikste, kyk vir die bylaes! en soek dan die betrokke staats koerant!
Willem sover ek lees het dit nog steeds net betrekking op kreef... ek dink glad nie dit was geskryf met die idee oor of die persoon toerekeningsvatbaar is nie, maar was slegs geskryf om seker te maak jy kan nie aan die weskus bly en 11 kinders he tussen 2 en 12 elkeen met n liksens en 48 krewe n dag uit die water gaan haal nie...nog staats koerante
ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!
eish, geld maak die!
willem wikkel spies wrote:Willem sover ek lees het dit nog steeds net betrekking op kreef... ek dink glad nie dit was geskryf met die idee oor of die persoon toerekeningsvatbaar is nie, maar was slegs geskryf om seker te maak jy kan nie aan die weskus bly en 11 kinders he tussen 2 en 12 elkeen met n liksens en 48 krewe n dag uit die water gaan haal nie...nog staats koerante

Die basiese beginsel is eenvoudig in my opinie, as jy nie n lisensie het nie mag jy nie aan die aktiwiteit deelneem nie... net soos bestuur... as ons dan se kinders onder 12 mag nie n lisensie he nie, beteken dit kinders onder 12 mag nie visvang nie... kyk maar elders wat het byvoorbeeld Dean se seun van OP al gedoen op sy ouderdom en die vis wat hy gevang het.
So as hy op sy eie see toe gaan en 40 kolsterte doodmaak, (nie onder ouer se toesig), kan niemand iets doen nie want hy's nog nie 12 nie so die reels tel nie?
Baie baie swak geskryf.....
nog staats koerante
ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!
eish, geld maak die!
Expat wrote:1) Correct-fish should be kept in a whole sate.So if what the regulations mean by “not catch, disturb, land, keep or controlâ€, includes what’s in your freezer at home from previous days fishing trips …
1)Does this mean that you are not allowed to “fillet and freeze� (you have to prove that your fish was of a legal length and be able to identify the fish)
2)And how many kabeljou are you allowed to have in your freezer if you reside in
a) Struisbaai and
b) Suiderstrand that’s 11km away?
Furthermore, why would the regulation use the words “bag-limit listed… during any one day†and “overall cumulative daily bag limit of ten�
Would the legislation not have been clearer if it reads
Regulations specific to recreational angling
(9) The holder of a recreational fishing permit endorsed for angling shall not catch, disturb, land, keep or control:
(a) any fish listed in the Prohibited Species list of Annexure 6,
(b) more fish in the holders possession listed in respect of each species in Species List of Annexure 6. Furthermore,
there is an overall cumulative possession limit of ten, irrespective of the species caught and provided that this limit does not apply
to those species listed here with no bag limit, and to those with a bag limit exceeding ten;
(c) any fish smaller than, or of a mass less than, the size-limit listed in respect of each species in the Species List of Annexure 6;
[
2a)b) They will look at the bag limit where you reside as that is the limit for that address. Difficult one to prove though
12 slegs met betrekking tot kreef. Daar is ook verskillende wetgewing aangaande Eastcoast Rock lobster en Westcoast Rock lobster.Marthin wrote:
willem wikkel spies wrote:Willem sover ek lees het dit nog steeds net betrekking op kreef... ek dink glad nie dit was geskryf met die idee oor of die persoon toerekeningsvatbaar is nie, maar was slegs geskryf om seker te maak jy kan nie aan die weskus bly en 11 kinders he tussen 2 en 12 elkeen met n liksens en 48 krewe n dag uit die water gaan haal nie...nog staats koerante
ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!
eish, geld maak die!
Die basiese beginsel is eenvoudig in my opinie, as jy nie n lisensie het nie mag jy nie aan die aktiwiteit deelneem nie... net soos bestuur... as ons dan se kinders onder 12 mag nie n lisensie he nie, beteken dit kinders onder 12 mag nie visvang nie... kyk maar elders wat het byvoorbeeld Dean se seun van OP al gedoen op sy ouderdom en die vis wat hy gevang het.
So as hy op sy eie see toe gaan en 40 kolsterte doodmaak, (nie onder ouer se toesig), kan niemand iets doen nie want hy's nog nie 12 nie so die reels tel nie?
Baie baie swak geskryf.....
Marthin, nee. lees mooi.
Regulation 51 is hereby amended by substitution for subregulation 2 of the
following:
(2.) A person over the age of 12 years may obtain from any authorised office a
recreational fishing permit to engage in fishing, collecting, keeping,
controlling, landing or transporting of
or to be in possession of not more
than four west coast rock lobster per day everyday from 15 November to 21
November, only on weekends and public holidays from 27 November to 12
December, everyday from 13 December to 31 December in any year all
dates inclusive and only weekends and public holidays from 1 January to
16 January, from 17 January to 21 April no recreational fishing is "allowed,
and only on weekends and public holidays from 22 April to 25 April in any
year both dates inclusive, sUbject to the payment of the fees determined by
the Minister under section 25 of the Act.
Amendment of Annexure 2 of the Regulations
2. Annexure 2 to the Regulations is hereby amended by the substitution for
paragraph (b) of item 7, of the following paragraph:
(b) recreational or subsistence permit - from 26 April in any year to 14
November in
so dit sluit hengel in!
my problem is:
onder die padverkeeerswet, kan n kind van 16 jr, n leerling lisensie bekom.
op 18 jr, word n mens geag n groot mens te wees, en kan jy eers n motor lisensie kry.
so kan jy dan ook polisse uitneem, lenings by banke aangaan ens!
maw, die wet op kontrakte is gemik op 18 jarige ouderdom!
op ons hengel permitte, moet ons ons handtekening daar plaas en se dat ons die regulasies sal nakom!
maar hoe kan n kind van 12 jr, n kontrak aangaan? want dis immers n kontrak!
willem wikkel spies wrote:nog staats koerante
ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!
eish, geld maak die!
Die een, 12 jarige ouderdom, het slegs betrekking tot kreef en nie gewone visvang lisensie nie.
1: The Marine Living Resources Act (MLRA) does not determine a minimum age for a person to be in possession of a Recreational permits,
The only specific mention of an minimum age is for the possession of a Rock Lobster Permit where a person must be over the age of 12 years.
Ezemvelo KZNWildlife would need to follow the definitions as per the Child Justice Act in determining the legal age of a person that can be charged with an offence which is currently 10 years old, so this would be the minimum age to purchase a permit.
In practice the adult that is supervising the child that is fishing must be in possession of the relevant permits, the child must also be capable of conducting the fishing activity with minimum assistance (eg. You can’t claim a child of 4 years caught at 20kg fish)
Al die inligting is op onderstaande weblad beskikbaar-dit is die huidige wetgewing.
I have attached a copy of the Recreational Angling Activities brochure for reference, full details of the MLRA can be downloaded from the
Department of Agriculture, Forestry & Fisheries website  http://www.daff.gov.za/daffweb3/Branches/Fisheries-Management/Marine-Resource-Management/Recreational-Fishing
Groete
wat dan van motor leerlingslisensie, motorfiets lisensie en vuurwapen lisensie? is dit nie verkrygbaar op ouderdom 16jr nie?dit wat jy in bold het is logies!!!!!!
huhh? eish, daai stelling van jou dra nie water nie.
post 126 van my, declaration! jy teken tog immers die lisensie permit dat jy kennis dra en die regulasies sal nakom! dit is steeds is kontrak.
omdat die mnr tereg gese het dat daar nie n spesifieke ouderdom vereiste is nie "behalwe vir rock lobster" moet ons dan aan neem, dat die ouderdom 18 jaar sal wees.
want niks ander word voorgeskryf nie!
jou definiesie wat jy geplaas het is ook onvolledig, want net n mens "volwassene 18 jaar en ouer" kan n kontrak aangaan!
yip, ons weet darem nou waar ons met die bag limit staan!
As dit logies is hoekom huhh? en eish jy dan.dit wat jy in bold het is logies!!!!!!
huhh? eish, daai stelling van jou dra nie water nie.
post 126 van my, declaration! jy teken tog immers die lisensie permit dat jy kennis dra en die regulasies sal nakom! dit is steeds is kontrak.
omdat die mnr tereg gese het dat daar nie n spesifieke ouderdom vereiste is nie "behalwe vir rock lobster" moet ons dan aan neem, dat die ouderdom 18 jaar sal wees.
want niks ander word voorgeskryf nie!
jou definiesie wat jy geplaas het is ook onvolledig, want net n mens "volwassene 18 jaar en ouer" kan n kontrak aangaan!
yip, ons weet darem nou waar ons met die bag limit staan!
Ek se weer beteken dit dan n kind wat op sy eie see toe gaan en besluit om 20 kolsterte te vang en te hou is daar dan geen beheer oor nie? Op 8 jarige ouderdom het ons lankal op ons eie by kleinbrak en rheebok op die rotse geloop, kolsterte gevang alikruk uitgehaal en seekatte gevang....willem wikkel spies wrote:As dit logies is hoekom huhh? en eish jy dan.dit wat jy in bold het is logies!!!!!!
huhh? eish, daai stelling van jou dra nie water nie.
post 126 van my, declaration! jy teken tog immers die lisensie permit dat jy kennis dra en die regulasies sal nakom! dit is steeds is kontrak.
omdat die mnr tereg gese het dat daar nie n spesifieke ouderdom vereiste is nie "behalwe vir rock lobster" moet ons dan aan neem, dat die ouderdom 18 jaar sal wees.
want niks ander word voorgeskryf nie!
jou definiesie wat jy geplaas het is ook onvolledig, want net n mens "volwassene 18 jaar en ouer" kan n kontrak aangaan!
yip, ons weet darem nou waar ons met die bag limit staan!
Nie alles wat jy in die lewe teken is n kontrak nie. Hierdie is n hengel lisensie of permit nie n Kontrak nie.
Jy kan nie n kontrak aangaan in verband met iets wat in die WET voorgeskryf is nie.
Dood reg-jy moet 18jr of ouer wees om n kontrak te teken of bygestaan word duer jou ouer of voog. Verdere bewys dat n hengellisensie/permit nie n kontrak kan wees nie.
Waarom sal jy nou wil aanneem dat die ouderdom 18 jaar is as die man van Natuurbewaring vir jou die onderstaande verduideliking gegee het?
Ezemvelo KZNWildlife would need to follow the definitions as per the Child Justice Act in determining the legal age of a person that can be charged with an offence which is currently 10 years old, so this would be the minimum age to purchase a permit.
In practice the adult that is supervising the child that is fishing must be in possession of the relevant permits, the child must also be capable of conducting the fishing activity with minimum assistance (eg. You can’t claim a child of 4 years caught at 20kg fish)
Ek het nie die bostaande beslissings/verduidelikings opgemaak nie ek het bloot hier gesit die antwoorde wat ek van Natuurbewaring gekry het.
Die definiese aangaande n kontrak kom van Wikipedia. https://af.wikipedia.org/wiki/Kontrak
Handelingsbevoegdheid[wysig | wysig bron]Sien Handelingsbevoedheid.Die mense wat die kontrak aangaan moet handelingsbevoegdheid hê. DÃt is die bevoegdhied wat deur die Wet aan mense toegeken word om geldige dade uit te voer. Kontrakte kan slegs met mense met die nodige bevoegdheid aangegaan word. Iemand jonger as 18 jaar (voorheen 21) is 'n minderjarige en kan byvoorbeeld nie kontrakte sonder bystand van 'n voogaangaan nie. Mense wat in só 'n mate onder die invloed van sterk drank is dat hulle nie weet wat hulle doen nie, kan nie kontrakte aangaan nie. Enige kontrakte wat in sulke omstandighede aangegaan is, is nietig.
Ek glo nie in die heendendaagse land van ons sal veel mense hul kinders onder 10 jaar aleen see toe laat gaan nie.(ek sal nie in elk geval). En as jy dit doen sal jy hom moet inlig aangaande die wet.IWyk wrote:Ek se weer beteken dit dan n kind wat op sy eie see toe gaan en besluit om 20 kolsterte te vang en te hou is daar dan geen beheer oor nie? Op 8 jarige ouderdom het ons lankal op ons eie by kleinbrak en rheebok op die rotse geloop, kolsterte gevang alikruk uitgehaal en seekatte gevang....willem wikkel spies wrote:As dit logies is hoekom huhh? en eish jy dan.dit wat jy in bold het is logies!!!!!!
huhh? eish, daai stelling van jou dra nie water nie.
post 126 van my, declaration! jy teken tog immers die lisensie permit dat jy kennis dra en die regulasies sal nakom! dit is steeds is kontrak.
omdat die mnr tereg gese het dat daar nie n spesifieke ouderdom vereiste is nie "behalwe vir rock lobster" moet ons dan aan neem, dat die ouderdom 18 jaar sal wees.
want niks ander word voorgeskryf nie!
jou definiesie wat jy geplaas het is ook onvolledig, want net n mens "volwassene 18 jaar en ouer" kan n kontrak aangaan!
yip, ons weet darem nou waar ons met die bag limit staan!
Nie alles wat jy in die lewe teken is n kontrak nie. Hierdie is n hengel lisensie of permit nie n Kontrak nie.
Jy kan nie n kontrak aangaan in verband met iets wat in die WET voorgeskryf is nie.
Dood reg-jy moet 18jr of ouer wees om n kontrak te teken of bygestaan word duer jou ouer of voog. Verdere bewys dat n hengellisensie/permit nie n kontrak kan wees nie.
Waarom sal jy nou wil aanneem dat die ouderdom 18 jaar is as die man van Natuurbewaring vir jou die onderstaande verduideliking gegee het?
Ezemvelo KZNWildlife would need to follow the definitions as per the Child Justice Act in determining the legal age of a person that can be charged with an offence which is currently 10 years old, so this would be the minimum age to purchase a permit.
In practice the adult that is supervising the child that is fishing must be in possession of the relevant permits, the child must also be capable of conducting the fishing activity with minimum assistance (eg. You can’t claim a child of 4 years caught at 20kg fish)
Ek het nie die bostaande beslissings/verduidelikings opgemaak nie ek het bloot hier gesit die antwoorde wat ek van Natuurbewaring gekry het.
Die definiese aangaande n kontrak kom van Wikipedia. https://af.wikipedia.org/wiki/Kontrak
Handelingsbevoegdheid[wysig | wysig bron]Sien Handelingsbevoedheid.Die mense wat die kontrak aangaan moet handelingsbevoegdheid hê. DÃt is die bevoegdhied wat deur die Wet aan mense toegeken word om geldige dade uit te voer. Kontrakte kan slegs met mense met die nodige bevoegdheid aangegaan word. Iemand jonger as 18 jaar (voorheen 21) is 'n minderjarige en kan byvoorbeeld nie kontrakte sonder bystand van 'n voogaangaan nie. Mense wat in só 'n mate onder die invloed van sterk drank is dat hulle nie weet wat hulle doen nie, kan nie kontrakte aangaan nie. Enige kontrakte wat in sulke omstandighede aangegaan is, is nietig.
Dean Dickenson's son caught 100kg raggies and buckets full of fish long before he was 10.... on that note if the father then has to have the permits, can i catch 2 gallies and the child then catch 2 as well? if he is under 10 may he only fish if accompanied by an adult with the permits? do we then share the bag limit?