with recent activity in the bag limit sector we be

jb2

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
ok
per toeval het ek die kennis gewings opgespoor

die link help so bietjie

https://www.google.co.za/?gfe_rd=cr&ei=NHHpVezkC4bj8wfoyZfgCQ&gws_rd=ssl#q=government+notice+R1111+OF+2+september+1998

dan voeg ek by die regulasies.
ek se weer, dit staan nie so in die wet wat ek het nie.
dink dit gaan tyd mors wees, maar kom ons kyk.

laat ons hoor.
die attachment is die belangrikste, kyk vir die bylaes! en soek dan die betrokke staats koerant!

Hi Willem

Thank you, thank you and thank you!

I have been working off an outdated set of regs and so has the guy from KZN.
 
Marthin

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
nog staats koerante

ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!

eish, geld maak die!
Willem sover ek lees het dit nog steeds net betrekking op kreef... ek dink glad nie dit was geskryf met die idee oor of die persoon toerekeningsvatbaar is nie, maar was slegs geskryf om seker te maak jy kan nie aan die weskus bly en 11 kinders he tussen 2 en 12 elkeen met n liksens en 48 krewe n dag uit die water gaan haal nie...

Die basiese beginsel is eenvoudig in my opinie, as jy nie n lisensie het nie mag jy nie aan die aktiwiteit deelneem nie... net soos bestuur... as ons dan se kinders onder 12 mag nie n lisensie he nie, beteken dit kinders onder 12 mag nie visvang nie... kyk maar elders wat het byvoorbeeld Dean se seun van OP al gedoen op sy ouderdom en die vis wat hy gevang het.

So as hy op sy eie see toe gaan en 40 kolsterte doodmaak, (nie onder ouer se toesig), kan niemand iets doen nie want hy's nog nie 12 nie so die reels tel nie?

Baie baie swak geskryf.....
 
Marthin

Sealiner
7) The holder of a recreational fishing permit shall not engage in fishing for, or be in possession of:
a. any fish smaller than, or of a mass less than, the size-limits listed in respect of each species in the Permitted Species List of Annexure 7;
b. any fish during the closed-season listed in respect of each species in the Permitted Species List of Annexure 7;
c. more fish than the bag limit listed in respect of each species in the Permitted Species List of Annexure 7 on any one day;

This part pertains to JB2's question.... read the parts in bold....
This means if you have 2 galjoen in your posession, you are not allowed to engage in any further fishing for more fish of that species... (it doesnt state anything about your intentions to release it, you are not allowed to engage in fishing for it all)

If you have your 10 geelstert you are not allowed to engage in fishing for it any further.
 
willem wikkel spies

Moderator
Staff member
Marthin wrote:
willem wikkel spies wrote:
nog staats koerante

ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!

eish, geld maak die!
Willem sover ek lees het dit nog steeds net betrekking op kreef... ek dink glad nie dit was geskryf met die idee oor of die persoon toerekeningsvatbaar is nie, maar was slegs geskryf om seker te maak jy kan nie aan die weskus bly en 11 kinders he tussen 2 en 12 elkeen met n liksens en 48 krewe n dag uit die water gaan haal nie...

Die basiese beginsel is eenvoudig in my opinie, as jy nie n lisensie het nie mag jy nie aan die aktiwiteit deelneem nie... net soos bestuur... as ons dan se kinders onder 12 mag nie n lisensie he nie, beteken dit kinders onder 12 mag nie visvang nie... kyk maar elders wat het byvoorbeeld Dean se seun van OP al gedoen op sy ouderdom en die vis wat hy gevang het.

So as hy op sy eie see toe gaan en 40 kolsterte doodmaak, (nie onder ouer se toesig), kan niemand iets doen nie want hy's nog nie 12 nie so die reels tel nie?

Baie baie swak geskryf.....

Marthin, nee. lees mooi.

Regulation 51 is hereby amended by substitution for subregulation 2 of the
following:
(2.) A person over the age of 12 years may obtain from any authorised office a
recreational fishing permit to engage in fishing, collecting, keeping,
controlling, landing or transporting of
or to be in possession of not more
than four west coast rock lobster per day everyday from 15 November to 21
November, only on weekends and public holidays from 27 November to 12
December, everyday from 13 December to 31 December in any year all
dates inclusive and only weekends and public holidays from 1 January to
16 January, from 17 January to 21 April no recreational fishing is "allowed,
and only on weekends and public holidays from 22 April to 25 April in any
year both dates inclusive, sUbject to the payment of the fees determined by
the Minister under section 25 of the Act.
Amendment of Annexure 2 of the Regulations
2. Annexure 2 to the Regulations is hereby amended by the substitution for
paragraph (b) of item 7, of the following paragraph:
(b) recreational or subsistence permit - from 26 April in any year to 14
November in

so dit sluit hengel in!
my problem is:

onder die padverkeeerswet, kan n kind van 16 jr, n leerling lisensie bekom.
op 18 jr, word n mens geag n groot mens te wees, en kan jy eers n motor lisensie kry.
so kan jy dan ook polisse uitneem, lenings by banke aangaan ens!

maw, die wet op kontrakte is gemik op 18 jarige ouderdom!
op ons hengel permitte, moet ons ons handtekening daar plaas en se dat ons die regulasies sal nakom!

maar hoe kan n kind van 12 jr, n kontrak aangaan? want dis immers n kontrak!
 
willem wikkel spies

Moderator
Staff member
) A person over the age of 12 years may obtain from any authorised office a
recreational fishing permit to engage in fishing, collecting, keeping,
controlling, landing or transporting of

ek kry dit nie gehighlight of in rooi nie!
"engage in fishing" is ingesluit!

ok ek heg net die ooreenkoms aan.
wanneer jy n hengel permit uitneem, teken jy dat jy kennis dra van die regulasies en dit sal nakom!

soos genome, my problem egter hier, is dat die wet op kontrakte se ouderdom 18 jr is!!!!

die teken van die permit moet jy 18 jr oud wees want jy sluit n kontrak!
"dus in my opinie, kan die kontrak nooit geldig wees nie"
let wel, my opinie!!

kyk ons egter na die leerling lisensie van n motor voertuig, of motor fiets is die minimum ouderdom 16 jr. vir motor fiets en 17 jaar vir motor voertuig.

so iewers behoort daar iets te wees wat die kontrak sou magtig!

eish ek weet nie meer nie!
sal kyk of ons uitsluitsel daaroor kan kry.

jb2 sal dal hier kan help!
 
Attachments

  • hengelpermit ooreenkoms.jpg
    hengelpermit ooreenkoms.jpg
    40.1 KB · Views: 275

martin67

New member
that only refers to rock lobster fishing. read the entire sentence in context. they have covered all methods of catching kreef.
 
IWyk

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
nog staats koerante

ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!

eish, geld maak die!

Die een, 12 jarige ouderdom, het slegs betrekking tot kreef en nie gewone visvang lisensie nie.

1: The Marine Living Resources Act (MLRA) does not determine a minimum age for a person to be in possession of a Recreational permits,
The only specific mention of an minimum age is for the possession of a Rock Lobster Permit where a person must be over the age of 12 years.
Ezemvelo KZNWildlife would need to follow the definitions as per the Child Justice Act in determining the legal age of a person that can be charged with an offence which is currently 10 years old, so this would be the minimum age to purchase a permit.
In practice the adult that is supervising the child that is fishing must be in possession of the relevant permits, the child must also be capable of conducting the fishing activity with minimum assistance (eg. You can’t claim a child of 4 years caught at 20kg fish)

Al die inligting is op onderstaande weblad beskikbaar-dit is die huidige wetgewing.

I have attached a copy of the Recreational Angling Activities brochure for reference, full details of the MLRA can be downloaded from the
Department of Agriculture, Forestry & Fisheries website
 http://www.daff.gov.za/daffweb3/Branches/Fisheries-Management/Marine-Resource-Management/Recreational-Fishing

Groete
 
Expat

Sealiner
IWyk wrote:
Expat wrote:
So if what the regulations mean by “not catch, disturb, land, keep or control”, includes what’s in your freezer at home from previous days fishing trips …

1)Does this mean that you are not allowed to “fillet and freeze”? (you have to prove that your fish was of a legal length and be able to identify the fish)

2)And how many kabeljou are you allowed to have in your freezer if you reside in
a) Struisbaai and
b) Suiderstrand that’s 11km away?

Furthermore, why would the regulation use the words “bag-limit listed… during any one day” and “overall cumulative daily bag limit of ten”?
Would the legislation not have been clearer if it reads

Regulations specific to recreational angling
(9) The holder of a recreational fishing permit endorsed for angling shall not catch, disturb, land, keep or control:
(a) any fish listed in the Prohibited Species list of Annexure 6,
(b) more fish in the holders possession listed in respect of each species in Species List of Annexure 6. Furthermore,
there is an overall cumulative possession limit of ten, irrespective of the species caught and provided that this limit does not apply
to those species listed here with no bag limit, and to those with a bag limit exceeding ten;
(c) any fish smaller than, or of a mass less than, the size-limit listed in respect of each species in the Species List of Annexure 6;

[
1) Correct-fish should be kept in a whole sate.
2a)b) They will look at the bag limit where you reside as that is the limit for that address. Difficult one to prove though

Dis nou jammer want ’n vis wat langer as 47cm is, sal nie in my kos vrieskas inpas nie (het nou net gemeet) ... lyk my ek sal maar al die legal size kabeljoue moet teruggooi, ek is gewoonlik te moeg om die vis wat ek gevang het dieselfde dag te eet.

Hoop daar gaan ook nou ’n nuwe “Topic” op Sealine verskyn... Name and Shame -Who’s got filleted or headless fish in your freezer at home! - How could you????
Ek dink nou net daaraan dat ek ook nie meer die vis se kop mag afsny en apart bere vir haai aas nie 

Shame, die waarde van eiendom gaan seker ook nou val noudat hengelaars wat in Struisbaai bly weet dat hulle net een van daai Brandfontein kabeljou in sy vrieskas wat nie gefillet is mag hou.

Sarkasme op ’n einde, soos JB2 tereg gesê het, ’n wet gaan oor "purposive approach". Die “purpose or reason” is om die visbronne sustainable te hou..

Sous die wetenskaplikes dit vir my verduidelik het “As elke hengelaar wat met ’n wettige permit 1.8754 galjoen per dag vang (met een of ander formule bereken wat jaarliks hersien word), van ’n wettige size, in die oop seisoen sal die galjoen populasie vermeerder. Hulle het dit toe afgerond na 2 galjoen per DAG aangesien ons almal nie sulke great hengelaars is soos wat ons dink nie. Dus is die regulasie gepubliseer om te verhoed dat hengelaars meer as hul “daily bag limit” vang om te verseker dat onderdrukte visspesies vermeerder.

Of ’n recreational hengelaar 1 of 100 stoor om te verkoop is irrelevant aangesien geen vis wat gevang word deur ’n recreational hengelaar verkoop mag word nie. “The legislation was intended to stop people stockpiling large numbers of fish for possible illegal sale”.
 
IWyk

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
Marthin wrote:
willem wikkel spies wrote:
nog staats koerante

ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!

eish, geld maak die!
Willem sover ek lees het dit nog steeds net betrekking op kreef... ek dink glad nie dit was geskryf met die idee oor of die persoon toerekeningsvatbaar is nie, maar was slegs geskryf om seker te maak jy kan nie aan die weskus bly en 11 kinders he tussen 2 en 12 elkeen met n liksens en 48 krewe n dag uit die water gaan haal nie...

Die basiese beginsel is eenvoudig in my opinie, as jy nie n lisensie het nie mag jy nie aan die aktiwiteit deelneem nie... net soos bestuur... as ons dan se kinders onder 12 mag nie n lisensie he nie, beteken dit kinders onder 12 mag nie visvang nie... kyk maar elders wat het byvoorbeeld Dean se seun van OP al gedoen op sy ouderdom en die vis wat hy gevang het.

So as hy op sy eie see toe gaan en 40 kolsterte doodmaak, (nie onder ouer se toesig), kan niemand iets doen nie want hy's nog nie 12 nie so die reels tel nie?

Baie baie swak geskryf.....

Marthin, nee. lees mooi.

Regulation 51 is hereby amended by substitution for subregulation 2 of the
following:
(2.) A person over the age of 12 years may obtain from any authorised office a
recreational fishing permit to engage in fishing, collecting, keeping,
controlling, landing or transporting of
or to be in possession of not more
than four west coast rock lobster per day everyday from 15 November to 21
November, only on weekends and public holidays from 27 November to 12
December, everyday from 13 December to 31 December in any year all
dates inclusive and only weekends and public holidays from 1 January to
16 January, from 17 January to 21 April no recreational fishing is "allowed,
and only on weekends and public holidays from 22 April to 25 April in any
year both dates inclusive, sUbject to the payment of the fees determined by
the Minister under section 25 of the Act.
Amendment of Annexure 2 of the Regulations
2. Annexure 2 to the Regulations is hereby amended by the substitution for
paragraph (b) of item 7, of the following paragraph:
(b) recreational or subsistence permit - from 26 April in any year to 14
November in

so dit sluit hengel in!
my problem is:

onder die padverkeeerswet, kan n kind van 16 jr, n leerling lisensie bekom.
op 18 jr, word n mens geag n groot mens te wees, en kan jy eers n motor lisensie kry.
so kan jy dan ook polisse uitneem, lenings by banke aangaan ens!

maw, die wet op kontrakte is gemik op 18 jarige ouderdom!
op ons hengel permitte, moet ons ons handtekening daar plaas en se dat ons die regulasies sal nakom!

maar hoe kan n kind van 12 jr, n kontrak aangaan? want dis immers n kontrak!
12 slegs met betrekking tot kreef. Daar is ook verskillende wetgewing aangaande Eastcoast Rock lobster en Westcoast Rock lobster.

Lyk my die 12 jaar ouderdom perk is ook net geldig vir Westcoast rock lobster!

REGULATIONS FOR FISHING OF EAST COAST ROCK LOBSTER (Panulirus homarus)(1) Closed season: 1 November to the last day of February of the following year, both dates inclusive. (2) Minimum size: 65 mm - measured in a straight line from the point where the tail meets the body to the notch between the supra-orbital spines (spines above the eyes). (3) No person may collect more than eight east coast rock lobster per day. (4) No person may be in possession of or transport more than eight east coast rock lobster at any time. (5) No person shall engage in fishing, collecting or disturbing east coast rock lobster with the use of a vessel. (6) No person shall engage in fishing, collecting or disturbing any East Coast rock lobster with a trap other than: • a flat circular trap with no sides and which the diameter does not exceed 30 cm; or • by means of baited hooks.

REGULATIONS FOR FISHING OF WEST COAST ROCK LOBSTER (Jasus lalandii)(1) The new season for recreational fishing of West Coast rock lobster will open on 15 November 2010 and will close on 25 April2011. From 15 November 2010 to 21 November 2010 fishing will be allowed every day. From 22 November 2010 to 26 November 2010, no recreational fishing is allowed. From 27 November 2010 to 12 December 2010, recreational fishing will only be permitted on weekends and public holidays. From 13 December 2010 to 31 December 2010, fishing will be allowed every day. From 1 January 2011 to 16 January 2011, fishing will only be allowed on weekends and on public holidays. From 17 January to 21 April 2011, no recreational fishing is allowed. From 22 April 2011 to 25 April 2011, fishing will only be allowed on weekends and on public holidays. (2) Any person who wants to catch West Coast rock lobster for own consumption must be in possession of a recreational rock lobster permit, obtainable at Post Offices only. (3) Bag limit: Four (4) per permit holder per day for own use. (4) Minimum size: 80 mm - measured in a straight line along the middle dorsal line of the carapace, from the centre of the posterior edge of the carapace to the tip of the middle anterior spine. (5) Age restriction: Permits will only be issued to persons above the age of 12 years. (6) Recreational permit-holders collecting and landing of West Coast rock lobster may do so only between 08h00 – 16h00. The rock lobsters must be landed by 16:00. (7) Any West Coast rock lobster caught, collected or transported shall be kept in a whole state. (8) West Coast rock lobster in berry may not be caught and must be returned to the sea immediately. (9) No person shall buy, barter, sell, or offer for sale any rock lobster which is caught with a recreational permit. (10) A maximum of 20 rock lobsters may be transported per day, on condition that all the persons who caught such rock lobster are present in the vehicle, vessel or aircraft during transportation, and that such persons are in possession of recreational rock lobster permits; keep control or be in possession of more than 20 west coast rock lobster at any time – eg. home/residence. (11) Rock lobster for own use may only be caught by: • using a ring- or scoop-net from a boat not licensed to catch rock lobster commercially; • using a ring- or scoop-net from the sea-shore; • diving from the sea-shore without the use of artificial breathing apparatus, other than a snorkel; • using a baited line and scoopnet. (12) No rock lobster traps or similar gear may be used. (13) Closed areas (other than MPAs): No person shall, in any manner or for any purpose, engage in fishing, collecting or disturbing west coast rock lobster within: (a) The area within 12 nautical miles seaward of the high-water mark between, as northern limit, a line (270° true bearing) drawn through a beacon marked MB1 and situated at Melkbos Point, and as southern limit, a line (270° true bearing) drawn from a beacon marked HD1 at “Die Josie” situated near Chapman’s Peak south of Hout Bay; (b) The entire area within Saldanha Bay east of a straight line drawn through two beacons marked N.H.1 and N.H.2, respectively, and situated on the point known as “North Head”, and two beacons marked S.H.1 and S.H.2 respectively situated on the point known as “South Head”; (c) The area within six nautical miles seaward of the high-water mark on the coast between, as western limit, a straight line drawn through beacons marked S.H.B.W.1 and S.H.B.2, respectively, and situated on Stompneus Point, and, as eastern limit, a straight line drawn through a beacon marked S.H.B.E and a beacon marked D.R., both situated on the remaining extent of Wilde Varkens Valley A, due south of “Doctor’s Reef’; and (d) The area within three nautical miles seaward of the high-water mark between, as western limit, a line (315° true bearing) drawn through two beacons marked S.H.B.W.2 and S.H.B.3, respectively, and situated on Shell Bay Point, and as eastern limit, a straight line drawn through beacons marked S.H.B.W.1 and S.H.B.2, respectively, and situated at Stompneus Point; (e) The area within a distance of 500 m seaward of the high-water mark between, as eastern boundary, a line (180° true bearing) drawn from the beacon marked H.R.1 situated at Kraal Rock in Walker Bay and, as a western boundary, a similar line drawn from the beacon marked H.R.2 situated at Rietfontein, Hermanus.
 
willem wikkel spies

Moderator
Staff member
IWyk wrote:
willem wikkel spies wrote:
nog staats koerante

ok op die een praat hulle van die 12 jaar ouderdom!
let wel, oor 12 jaar!

eish, geld maak die!

Die een, 12 jarige ouderdom, het slegs betrekking tot kreef en nie gewone visvang lisensie nie.

1: The Marine Living Resources Act (MLRA) does not determine a minimum age for a person to be in possession of a Recreational permits,
The only specific mention of an minimum age is for the possession of a Rock Lobster Permit where a person must be over the age of 12 years.
Ezemvelo KZNWildlife would need to follow the definitions as per the Child Justice Act in determining the legal age of a person that can be charged with an offence which is currently 10 years old, so this would be the minimum age to purchase a permit.
In practice the adult that is supervising the child that is fishing must be in possession of the relevant permits, the child must also be capable of conducting the fishing activity with minimum assistance (eg. You can’t claim a child of 4 years caught at 20kg fish)

Al die inligting is op onderstaande weblad beskikbaar-dit is die huidige wetgewing.

I have attached a copy of the Recreational Angling Activities brochure for reference, full details of the MLRA can be downloaded from the
Department of Agriculture, Forestry & Fisheries website
 http://www.daff.gov.za/daffweb3/Branches/Fisheries-Management/Marine-Resource-Management/Recreational-Fishing

Groete

ek weet en verstaan dat dit oor die kreef gaan.

my opinie en redenasie bly steeds! ongeag wat hierbo geskryf staan!

as die wet nie n duidelike ouderdom vas stel nie, dan moet n mens aflei dat permitte/ hengel lisensie dui op die ouderdom van 18 jaar en ouer!

ek se weer, as jy daai permit teken, teken jy n kontrak.
minderjariges kan nie n kontra teken nie!
fish en klaar.

ek gaan die aspek nie daar laat nie kerels!

ek gaan hom try druk tot ons n behoorlike uitsluitsel het!

maar cheers vir eers!
 
IWyk

Sealiner
Debateerbaar, jy koop maar net n hengel lisensie(betaal n fooi om wettig te kan hengel) dit is myn insiens heel anders as n kontrak.

Definisie van n kontrak:
'n Kontrak is 'n regsgeldige ooreenkoms tussen twee of meer mense binne die perke van hul kontraktuele bevoegdheid. Mense wat 'n kontrak met mekaar aangaan, moet die ernstige voorname hê om 'n wetlike verpligting te skep. Hulle moet sodanige voorneme ook duidelik aan mekaar stel. Ooreenkomste tussen mense in die sakewêreld hoef nie altyd op skrifte wees nie, maar dit is veiliger om dit wel op skrif te doen. Daar is baie min tipes kontrakte in Suid-Afrika wat op skrif moet wees. Voorbeelde hiervan is: 'n Koopkontrak by onroerende eiendom, 'n borgkontrak, en 'n leerkontrak. 'n Eenvoudige ooreenkoms van een bladsy kan maklik sonder regshulp opgestel word. Die regte en verpligtinge van ál die betrokke partye vloei uit elke kontrak voort.
Regsgeldige kontrakte kan nie aangegaan word oor dinge wat deur die Wet verbied word nie. Kontrakte kan dus nie aangegaan word om 'n misdaad te pleeg of iemand as 'n slaaf te verkoop nie.
So volgens die definisie(wat in n hof staande sal wees) kan die visvang lisensie nie n Kontrak wees omdat daar n betrokke Wet is aangaande "recreational angling" , sien dik skrif bo.

Ek sal maar die antwoord van Natuurbewaring vat dat 10 jaar die ouderdom is vir visvang en 12jaar die ouderdom vir n Weskus kreef lisensie.

Ten minste het ons n antwoord van Natuurbewaring oor die ouderdom soos hulle dit sien en ook aangaande die "daily bag limit/possession"
 
willem wikkel spies

Moderator
Staff member
dit wat jy in bold het is logies!!!!!!

huhh? eish, daai stelling van jou dra nie water nie.

post 126 van my, declaration! jy teken tog immers die lisensie permit dat jy kennis dra en die regulasies sal nakom! dit is steeds is kontrak.

omdat die mnr tereg gese het dat daar nie n spesifieke ouderdom vereiste is nie "behalwe vir rock lobster" moet ons dan aan neem, dat die ouderdom 18 jaar sal wees.
want niks ander word voorgeskryf nie!

jou definiesie wat jy geplaas het is ook onvolledig, want net n mens "volwassene 18 jaar en ouer" kan n kontrak aangaan!

yip, ons weet darem nou waar ons met die bag limit staan!
 
Pylstert

wat dan van motor leerlingslisensie, motorfiets lisensie en vuurwapen lisensie? is dit nie verkrygbaar op ouderdom 16jr nie?
 
IWyk

Sealiner
willem wikkel spies wrote:
dit wat jy in bold het is logies!!!!!!

huhh? eish, daai stelling van jou dra nie water nie.

post 126 van my, declaration! jy teken tog immers die lisensie permit dat jy kennis dra en die regulasies sal nakom! dit is steeds is kontrak.

omdat die mnr tereg gese het dat daar nie n spesifieke ouderdom vereiste is nie "behalwe vir rock lobster" moet ons dan aan neem, dat die ouderdom 18 jaar sal wees.
want niks ander word voorgeskryf nie!

jou definiesie wat jy geplaas het is ook onvolledig, want net n mens "volwassene 18 jaar en ouer" kan n kontrak aangaan!

yip, ons weet darem nou waar ons met die bag limit staan!
As dit logies is hoekom huhh? en eish jy dan.

Nie alles wat jy in die lewe teken is n kontrak nie. Hierdie is n hengel lisensie of permit nie n Kontrak nie.

Jy kan nie n kontrak aangaan in verband met iets wat in die WET voorgeskryf is nie.

Dood reg-jy moet 18jr of ouer wees om n kontrak te teken of bygestaan word duer jou ouer of voog. Verdere bewys dat n hengellisensie/permit nie n kontrak kan wees nie.

Waarom sal jy nou wil aanneem dat die ouderdom 18 jaar is as die man van Natuurbewaring vir jou die onderstaande verduideliking gegee het?

Ezemvelo KZNWildlife would need to follow the definitions as per the Child Justice Act in determining the legal age of a person that can be charged with an offence which is currently 10 years old, so this would be the minimum age to purchase a permit.
In practice the adult that is supervising the child that is fishing must be in possession of the relevant permits, the child must also be capable of conducting the fishing activity with minimum assistance (eg. You can’t claim a child of 4 years caught at 20kg fish)

Ek het nie die bostaande beslissings/verduidelikings opgemaak nie ek het bloot hier gesit die antwoorde wat ek van Natuurbewaring gekry het.

Die definiese aangaande n kontrak kom van Wikipedia. https://af.wikipedia.org/wiki/Kontrak

Handelingsbevoegdheid[wysig | wysig bron]Sien Handelingsbevoedheid.Die mense wat die kontrak aangaan moet handelingsbevoegdheid hê. Dít is die bevoegdhied wat deur die Wet aan mense toegeken word om geldige dade uit te voer. Kontrakte kan slegs met mense met die nodige bevoegdheid aangegaan word. Iemand jonger as 18 jaar (voorheen 21) is 'n minderjarige en kan byvoorbeeld nie kontrakte sonder bystand van 'n voogaangaan nie. Mense wat in só 'n mate onder die invloed van sterk drank is dat hulle nie weet wat hulle doen nie, kan nie kontrakte aangaan nie. Enige kontrakte wat in sulke omstandighede aangegaan is, is nietig.
 
Ek se weer beteken dit dan n kind wat op sy eie see toe gaan en besluit om 20 kolsterte te vang en te hou is daar dan geen beheer oor nie?  Op 8 jarige ouderdom het ons lankal op ons eie by kleinbrak en rheebok op die rotse geloop, kolsterte gevang alikruk uitgehaal en seekatte gevang....

Dean Dickenson's son caught 100kg raggies and buckets full of fish long before he was 10....  on that note if the father then has to have the permits, can i catch 2 gallies and the child then catch 2 as well?  if he is under 10 may he only fish if accompanied by an adult with the permits? do we then share the bag limit?
 
Ek glo nie in die heendendaagse land van ons sal veel mense hul kinders onder 10 jaar aleen see toe laat gaan nie.(ek sal nie in elk geval). En as jy dit doen sal jy hom moet inlig aangaande die wet.

As hy dan besluit om 20 kolsterte te vang en te hou(wat onwettig is) en hy word gevang sal die owerhede definitief aan jou duer kom klop. Presies dieselfde as hy besluit om jou kar vir n spin te vat en hy maak n ongeluk, hulle gaan vir jou kom kuier, dit is maar hoe dit werk.

As hy alleen gaan visvang sal die owerhede seker maar aanneem dat jy as ouer hom in kennis gestel het dat daar n wet is aangaande hengel en vir hom verduidelik het wat hy mag en nie mag doen nie anders moet jy hom maar vergesel as hy dit nie verstaan nie.

Goeie vrae wat jy vra. My kinders is albei bo tien so ek het nie jou spesifieke vrae aan natuurbewaring gestel nie omdat dit nie van toepassing is op my nie. Myne het albei hengel lisensies nodig.

Soos ek sy verduideliking verstaan, sal die ouer n permit he en die kind vang saam. So lank dit binne perke is aangaande die vis wat gevang word sal die kind toegelaat word om sy kota te hou.

So as hy 2 gallies vang en jy vang 2 gallies en natuurbewaring kom daar aan is hy mos onder tien, jy het n permit so dit behoort wettig te wees.

Solank die kind in staat kon wees om die vis met die minumum bystand te kon vang.
 
willem wikkel spies

Moderator
Staff member
IWyk

dis juis wat ek wil laring op kry!
as dit nie in die wet voorgskryf word nie, soos met betrekking tot rock lobster, dan moet n mens dit maar aanvaar dat die ouderdom 18 jaar sal wees!

onthou net, as die een wet niks noem nie, sal die ander wet wat bo oor daai wet is, die bepalende wet wees!

soos aangehaal:" The Marine Living Resources Act (MLRA) does not determine a minimum age for a person to be in possession of a Recreational permits,
The only specific mention of an minimum age is for the possession of a Rock Lobster Permit where a person must be over the age of 12 years."

dus daar is nie n minimum ouderdom deur die wet voorgestel nie behalwe vir rock lobster.

wat ek nie an verstaan dat jy dit nie wil raaksien nie, is dit bly steeds n kontrak wanneer jy die permit teken!
jy stem in, dat jy die regulasies ken en sal navolg, so wanneer jy gevang word, sal hulle daai hand tekening van jou gebruik teen jou wanneer jy onkunde wil pleit!

as jy die regulasies breek of oortree gaan dit vir jou sleg wees.

Marthin:
wat jou inders aanbetref, elke saak gaan op sy eie meriete aangespreek word!
die staat sal nie elke mens net blindelings gaan staan en vervolg nie.
ouderdom, hengel kennis en alles sal in ag geneem moet word wanneer daar besluit sal word om vervolging in te stel!

net om julle gehue te vervris!: in ons land/ wetgewing:
kinders tussen ouderdom 0-7 word geag ontoerekenings vatbaar te wees!

maw hulle kan nie tussen reg en verkeerd onderskei nie, dis wat die wet se, finish en klaar, so as n kind 20 kol holle vang, kan niemand hom vervolg nie!

kinders tussen 7 en 14 jaar, moet die hof n toerekenings vatbaarheids toets op die kind doen.
maw, kan die kind tussen reg en verkeerd onderskei.
indien dit bevind word dat die kind wel kan onderskei sal die vervolgings gesag steeds besluit of hulle die kind wil vervolg.

so dit is moontlik, maar heel onwaarskeinlik dat die staat die kind sal vervolg "strafregtelik"

oor die ouderdom van 14 jaar word dit geag dat kinders toerekenings vatbaar is.
maw die staat kan vervolging instel.

alles hang af van sekere dinge.
en dit hang af van die staat of hulle wel wil vervolg.

wat in ag geneem sal word, is basies die aspekte soos opgeneem in vonnis oplegging.
die erns van die misdaad.
die belang van die sameleweing

en in my oe, is dit onwaarskeinlik dat die staat strafregtelike vervolging sal instel op n simple oortreding soos n under size vis of een te veel kol holle.

en as daai kind kan bewys hy doen dit vir oorleweing, bestaans hengelaar, sal die staat onwaarskeinlik vervolging instel.

ek was 15 jr en n paar maande toe e gevang was met n motorfiets op n openbare pad ry sonder n lisensie.
n boete van r250 was aan my uitgereik en ekt maar die geld aan my ma gegee om te betaal.

my pa het egter, vertoe geskryf aan die aanklaer en die daarop gewys dat die verkeersbeamte fouteer het, due om n sriftelike kennisgewing aan n kind te beteken wat minder was as 16 jaar.
hulle moes eintlik die ding op my beteken het waar my ouers die ding ontvang het.

back to the point.
dus, siende dat die wet nie n normale ouderdoms beperking het nie, sal die natuurbewaring nie n skriftelike kennis gewing op n kind kan bedien nie, waar hy alleen oppi strand is en sy ouers werk nie!

die vraag nou is, omrede die marine living resources act geen minimum ouderdom het nie. waarna word daar dan gekyk wanneer hulle die wet wil toe pas?

dis die vraag!
en hieroor wil ek uitsluitsel kry, sodat almal presies weet wat is en wat is nie.

i'll be back

as ek kans kry sal ek by my landros pelle n draai gaan maak!
 
Top