Weskus Koeie.

angler 1

Sealiner
I was stationed at Langebaanweg for 5 years , i managed the Military club and fished west coast a seniors , my last nationals was in 08 , man i had good times there, miss it tremendously!, i fish with gary burke every now and then here in Cape Town
 
dswart

Sealiner
Koper wrote:
Ons moet nou inni koei tyd 'n naweek saam afgaan, sommer manne naweek, slaap oppi bakkie & ma bly by die huis, net visvang.
Armand / Koper as julle koeie wil vang moet julle een naweek deur ry - kom bly by my ek het 'n plek wat die koeie verseker is in die nag...
 
Koper

Senior Member
dswart wrote:

Dankie Dirk, sal met Armand gesels, dit klink na besigheid.
 
Ok dirk dan maak ons so! Ons sal so bietjie gesels oor n naweek waar ons los is en jou vroegtydig laat weet.

Ps.Dirk man ons moet oom koper leer haai vang! Hys n ed man!

Groetnis
 
dswart

Sealiner
Armand steenkamp wrote:
Ok dirk dan maak ons so! Ons sal so bietjie gesels oor n naweek waar ons los is en jou vroegtydig laat weet.

Ps.Dirk man ons moet oom koper leer haai vang! Hys n ed man!

Groetnis

Dit is net 'n simpel haai om iemand op te leer want dit is soos 'n groot skamie...

met tanne...
 
cptfly

Senior Member
Goeie dag manne,

Ek wil baie graag koei haaie vang aangesien ek verblyf kan kry in Velddrif oor naweke.

Nou wil ek weet watter strop setups en hoeke gebruik julle vis koei haaie en ook hoe baklei hulle ?

Julle terug voering sal baie waardeer word aangesien ek nog nooit koei haaie gevang het nie.

Vir die ander manne sal ek in die winter in struisbaai koei haaie kan kry ?
 
dswart

Sealiner
Daar is spots van die klippe af wat jy die koeie sal kry...

Die Brood en Kraai nes is die twee plekke waarvan ek weet...daar behoort ook seker nog plekke te wees vir die koeie...
 
dswart

Sealiner
cptfly wrote:
okay dankie, gaan jy gereeld soontoe

Nie gereeld soos ek graag sou wou nie...

My voorstel is dat as jy wil leer hoe om Koeie te vang jy een aand ons moet join...dan wys ons jou hoe...geen probleem nie...
 
cptfly

Senior Member
dit klink na 'n plan

watter hoeke gebruik julle en is julle stroppe mono of staal

ek was op my laaste besoek daar op gekneuk deur 'n haai ek vermoed dit was 'n bronzie
 
Top