Weskus Koeie.

Jis kerels!Ek gan die naweek langebaan se kant toe.Wil bietkie koei haaie vang.Weet iemand dalk of daar iewers uitkom?Het gehoor die water is koud en dis mos koei se kos!

Raad sal wardeur word

Groetnis Armand
 

flenters3

New member
Nog nie baie dai kant gaan hengel nie maar het al n paar mooi koei by soverby gekry!
 

Attachments

  • 101_1087.JPG
    101_1087.JPG
    33.5 KB · Views: 461
Jis vlenters. Ons hengel van ons kompetiesies by soverby.Ek was laasnaweek daar en die water het nie te sleg gelyk nie ,maar daar nie eens n pylie uit gekom nie!

Het wel n klomp gunards gevang in die 1kg-2kg klas.
 

flenters3

New member
Ja hulle is maar altyd daar, hengel jy soms saam met niel verkuil wat ok vir klawer hengel nie.? ou met die rooi ford club cab!
 
Ja ken vir neil ons het al saam gehengel.

Dirk jong ek gaan eintlik saam met my male.Hulle gaan in langebaan bly so ek moet maar ang waar hulle gan.
 

Enigma

Moderator
Armand steenkamp wrote:
Waar is die weskus manne dan??Oom daisy?Oom weskus Wayne?

Het al Oom Daisy gevra oor Haie en al wat ek as antwoord kry is jammer ek stel nie belang in Haaie nie en ek respekteer dit, hy is uit en uit 'n ed Man

Weskus Wayne is egter 'n Kompetisie man en sal goeie antwoorde hê.

Glo as jy die nag ure insit sal jy hulle kry by die Walle, ons het in Februarie al gekry so half pad die strand af.
 

angler 1

Sealiner
hi gents i have fished the west coast both competative and social , , cow shark do frequent soverby and varken vlei all year round , but dont leave out the other spots that work just as well , Jacobs bay has also produced some buses in my days there and this was only two tears ago , and they still worry the kob anglers in that area, spreeuwalle at night and early morning also has its fair share , we alway catch them when trying for bronzies , they dont leave a bonnie head alone , the spit to the right also southerly wind on a dropping tide by the lapa at soverby at night , man you can see the cows breach but as the sun sets and at night , dont bother too much with floating yor bait , we never did and caught hundreds of them , the conditions are great for them now , but a north wind generally makes them sluggish , any bait will work , the softer an older the better , if you really want some info look up Raymond Campbell from west coast hes on Face bOok aswell , he lives in laaiplek and fishes the area often with is wife elsabe who is a ladies springbok , good luck
 

Koper

Senior Member
Hoe gaan dit?

Jy kan nie die naweek weer weggaan nie........

Onthou die skaapdiewe monitor Sealine!

HiJack Over
 
Nee wat kanie kla nie en met oom?

Hi angler 1.I also fish the area competative and Know Oom raymond very well.

I was just wondering is someone caught cows recently. Well hope I get some!!

Dankie manne!
 

Koper

Senior Member
Dit gaan goed - net vrek besig, sal jou die naweek bel as jy ordentlike ontvangs het dan gesels ons.

Groetnis
 

Koper

Senior Member
Ja Gamba se troue gehou & huis herstelwerk gedoen. die enigste rede waarom ek die visstok saamgevat het was om die spinnerakke uit die nok van die plafon te verwyder!

O Ja, Gamba sê ma het hom klaar afgegee vir volgende jaar Hentiesbaai, sover lyk ons na vyf man sterk.
 

Koper

Senior Member
Ons moet nou inni koei tyd 'n naweek saam afgaan, sommer manne naweek, slaap oppi bakkie & ma bly by die huis, net visvang.
 
Top