Armand / Koper as julle koeie wil vang moet julle een naweek deur ry - kom bly by my ek het 'n plek wat die koeie verseker is in die nag...Ons moet nou inni koei tyd 'n naweek saam afgaan, sommer manne naweek, slaap oppi bakkie & ma bly by die huis, net visvang.
Dankie Dirk, sal met Armand gesels, dit klink na besigheid.Koper wrote:Armand / Koper as julle koeie wil vang moet julle een naweek deur ry - kom bly by my ek het 'n plek wat die koeie verseker is in die nag...Ons moet nou inni koei tyd 'n naweek saam afgaan, sommer manne naweek, slaap oppi bakkie & ma bly by die huis, net visvang.
He he, dit sal maar skyt!Ok dirk dan maak ons so! Ons sal so bietjie gesels oor n naweek waar ons los is en jou vroegtydig laat weet.
Ps.Dirk man ons moet oom koper leer haai vang! Hys n ed man!
Groetnis
Ok dirk dan maak ons so! Ons sal so bietjie gesels oor n naweek waar ons los is en jou vroegtydig laat weet.
Ps.Dirk man ons moet oom koper leer haai vang! Hys n ed man!
Groetnis
Enige tyd...vir jou en Koper...dit sal lekker wees...Hahaha ok weer waar. Wanner dit nou weer somer is dan kom vang ons bietjie bronzies.Oom koper het spesiaal sy toruim gepimp![]()
Torium het g'n gepimpery nodig![]()
okay dankie, gaan jy gereeld soontoe