VHF Radio

Dorado75

Sealiner
I was at manex marine a few days ago and they have new VHF Radios for sale for R1600 i think, if you interested!
 

Fanie

Sealiner
Hi Lompies,

Shop bietjie rond op die SARL (South African Radio League) web site. Idiaal wil jy 'n gemonteerde radio en 'n handheld he, dan het jy sommer 'n backup ook.

Meeste van die nuwe radio's kan omtrent alles doen. Jy het natuurlik 'n radio amateur lisensie nodig vir die nie-marine kanale.
 

Fanie

Sealiner
Jou antenna moet gematch wees vir die radio frekwensie(s) wat jy wil gebruik. Jy kan een van die rak af koop, en as ek jy is soek ek 'n radio amateur in jou omgewing wat dit vir jou kan toets om te sien of dit op die optimale lengte is. Ek het al so 'n antenna gekoop dan werk die ding uiters power. Mens gebruik 'n antenna ontleder. MFJ en Aim oa maak sulke goed. Baie van die radio amateurs het sulke instrumentjies en sal jou graag help.
 
Top