Hi Lompies,
Shop bietjie rond op die SARL (South African Radio League) web site. Idiaal wil jy 'n gemonteerde radio en 'n handheld he, dan het jy sommer 'n backup ook.
Meeste van die nuwe radio's kan omtrent alles doen. Jy het natuurlik 'n radio amateur lisensie nodig vir die nie-marine kanale.