marius koekemoer
New member
middag ek het die naweek by UJ gaan hengel wat n gemors ek het regs van die hek gaan sit so om die draai van die laaste jeti wat n mens kry. dit is waar die gemors begin het eerste gooi eerste vis en weg is hy het aan n stuk bou lyn gaan vas sit kon hom nie uit kry nie het sekker so 20 strope verloor selfs met die sputnicks het ek lyne verloor die plek was vol en ons kon nie skuif want dit was net n dag uitstapie en wat dinge erger gemaak het die wind het kwaai gewaai en is sekker dat die lyne nie op die bodum gebly het nie en seker maar rond beweeg het of so dink ek.
ek het baie lyne uitgehaal sekker so halwe drom een van die groot drome van die lyne was so dik soos leader lyne wat ek persoonlik by die kus gebruik ek kon van die lyne nie eers gebreek kry nie en moes die ander lyne om die dik lyne breek soos ek se ek het een keer sommer net n m0 gewig ingegooi sonder enige hoeke of enige aas en selfs die het vas gesit dat ek dit nie kon uitkry nie.
my vraag kan die eienaar van die plek nie die water probeer skoon kry van die lyne nie want n mens betaal n goeie klomp geld om daar te hengel een ding wat wel uitstaan is die tiolete is darem mooi skoon maar verder is dit n absolute nagmerie om daar te hengel.
ek wil graag weer na UJ toe gaan en dan op n ander gedeelte gaan sit en sien of dit ook daar die selfde is want op die oog opslag is ek verseker dat daai stuk water baie potensiaal het.
enige menings sal wardeur word.