UJ Vaaldam

middag ek het die naweek by UJ gaan hengel wat n gemors ek het regs van die hek gaan sit so om die draai van die laaste jeti wat n mens kry. dit is waar die gemors begin het eerste gooi eerste vis en weg is hy het aan n stuk bou lyn gaan vas sit kon hom nie uit kry nie het sekker so 20 strope verloor selfs met die sputnicks het ek lyne verloor die plek was vol en ons kon nie skuif want dit was net n dag uitstapie en wat dinge erger gemaak het die wind het kwaai gewaai en is sekker dat die lyne nie op die bodum gebly het nie en seker maar rond beweeg het of so dink ek.

ek het baie lyne uitgehaal sekker so halwe drom een van die groot drome van die lyne was so dik soos leader lyne wat ek persoonlik by die kus gebruik ek kon van die lyne nie eers gebreek kry nie en moes die ander lyne om die dik lyne breek soos ek se ek het een keer sommer net n m0 gewig ingegooi sonder enige hoeke of enige aas en selfs die het vas gesit dat ek dit nie kon uitkry nie.

my vraag kan die eienaar van die plek nie die water probeer skoon kry van die lyne nie want n mens betaal n goeie klomp geld om daar te hengel een ding wat wel uitstaan is die tiolete is darem mooi skoon maar verder is dit n absolute nagmerie om daar te hengel.

ek wil graag weer na UJ toe gaan en dan op n ander gedeelte gaan sit en sien of dit ook daar die selfde is want op die oog opslag is ek verseker dat daai stuk water baie potensiaal het.

enige menings sal wardeur word.
 
wykie

Senior Member
Ek was al twee keer daar gewees en elke keer het ek op dieselfde plek gesit en niks probleme gehaad nie.
As jy inkom by die hek en tot by die t aansluiting draai regs en die eerst toilette wat jy kry op die linker kant probeer om gelyk met hom te vang
Ek het nog nie een strop daar verloor of ander lyne uit gehaal nie
Ek dink dis weereens n geval van waar jy sit by n oord en nie die oord self wat %&# is nie
Ek hoop dit help
 
wykie wrote:

dankie ek het sekker maar n slegte spot gekry maar so ver ek kon sien het die manne in die water gestaan en geveg om die lyne uit te kry dit was soos ek se glad nie lekker nie maar ek will graag weer gaan en die gedeelte van die vaaldam nog gaan hengel want die water lyk baie goed .
 
Waldok

Senior Member
Ek stem saam met Wykie, ons was gelukkig en nog elke keer by daai spot gesit waarvan Wykie praat.

Nou ek het nog self nie die ding gesien nie, maar blykbaar kry jy n sinker met n tipe cutting blade aan, wat jy kan gooi en soos jy hom in katrol, sny hy al wat n lyn is voor jou af. Maar ek het n idee jy moet dit met see gerei aanpak (waarvan jy waarskynlik het). Dit is ongelukkig al waaraan ek kan dink, dink nie UJ sal baie geld spandeer om daai lyne self uit te trek nie.
 
Waldok wrote:

dankie Waldok soos ek se as ek aaleen was met die probleem sou ek dit so aanvaar maar selfs my vrou en my vriend en sy vrou het gesukel met die lyne dit is soos julle se miskien is dit maar net die spot waar ons gesit het wat so bietjie aan die moelike kant was.
 
LeonK

Member
waldo ek het daai sinker, ek moet hom nog net uitprobeer.

marius skuif n bietjie rond of sit waar die ouens se jy moet sit en jy sal die hengel baie geniet bu UJ. die vis kan soms lastig raak daar.
 
CALVIN 1

New member
hi guys you need to sit right across from the t junction and right just until or before the jettie but on the left hand side on the get  i had some great finshing days at uj and its a really good spot for over night and just for the day you dont lose and trace or line so try in out :fishn
 
Grootseun

New member
Manne, Goeiemore, ek gaan gereeld UJ's toe, meeste van die tyd net vir 'n dag uitstappie en ek kan 100% bevestig dat sodra jy verder regs, verby die jetti gaan sit, gaan jou lyne letterlik sit!!!!!!!!!

Soos hierbo genoem is daar by UJ's slegs 'n paar honderd meter van ordentlike waterfront en dit is die gedeelte reguit voor jou by die T aansluiting na die regterkant toe tot so 30m voor jy by die jetti kom.

Die probleem is egter dat die plek so gepak is oor naweke dat as jy nie ten minste al die Donderdag gaan nie jy beslis nie in die gedeelte sal plek kry nie.

Na die linkerkant toe het ons al mooi vangste gehad maar weereens is dit daar so klipperig dat jy beslis stroppe gaan verloor as jy nie met 'n sputnick en net een hoekie hengel nie.

Die oeroue waarheid bly egter van toepassing ----- 'n K@K dag by die viswater bly steeds beter as die beste dag op kantoor!!!!

Deeg

New member
Ek het my laaste SA's twee jaar terug daar gehengel.....dit was 'n nagmerrie....ek het seker 100 stroppe verloor en 'n vol tol leader lyn.As jy links van die linkerkantse jetty sit is jy orraait....ek het op my laaste dag in die zone net regs van die regterkantse jetty gesit.Ek het 2:15 die middag my eerste en enigste vis gekry, nadat ek seker 20 ordentlike runs gehad het....die vis gaan sit eenvoudig net vas, jy kan maak wat jy wil....

AL die provinsies het vasgesit daar...so julle kan dink hoeveel lyn het in die water agter gebly daar?En ek het 12 pond lyn gehengel, nie 7 pond soos altyd nie....
 
Top