baie lekker, dis duidelik!!!
ons wag nou dat bart vir ons nog pics plaas.
ek dink ook daar is baie vrae wat die manne al het.
alhoewel die kostes dalk R 16500 per person uitgewerk het, dink ek dat n mens daai kostes mooi moet afbreek sodat ons kan verstaan waarheen al die gelde gaan.
yip, brandstof vat seker n groot hap uit die budget uit.
So Kenny, wanneer jy terug kom, sal jy asb so uit een setting kan maak vir die manne.
kostes waaraan ek reeds dink:
pas poorte
visums
versekering
verblyf "oornag oppad na flamingo" watter plekke bevel julle aan, hulle kostes pp.
brandstof punte en kostes.
dis net n paar vrae wat ek gou aan kan dink.
maar ek dink daar is nog hope waaraan al die ander kan dink.
so manne, dink asb solank daai vrae uit en post dit hier.
sodat wanneer Kenny terug is, is al daai vrae reeds daar en is dit makliker vir hom om dit aan te spreek.
gelukkig kan Kenny sy aanvanklike post edit en dit alles daarin aanbring.