Tip vir Draaifontein

LeonK

Member
PI die meesters hengel proewe saterdag so ek wil nie die aas oopgooi nie.

maar aan die anderkant het ek my naam al so gat gemaak met aas wat ek gee want dan werk dit nie vir die persoon nie. LOL
 

PI

Senior Member
Oh Ok, no problem, ek sal angstig wag en sien as daar dan na die tyd sal wees....
 
Top