Hi almal. Fish Saterdag Draaifontein wat dink julle sal werk? Groete:fishn
T Tweezer New member Feb 8, 2011 #1 Hi almal. Fish Saterdag Draaifontein wat dink julle sal werk? Groete:fishn
L LeonK Member Feb 9, 2011 #4 PI die meesters hengel proewe saterdag so ek wil nie die aas oopgooi nie. maar aan die anderkant het ek my naam al so gat gemaak met aas wat ek gee want dan werk dit nie vir die persoon nie. LOL
PI die meesters hengel proewe saterdag so ek wil nie die aas oopgooi nie. maar aan die anderkant het ek my naam al so gat gemaak met aas wat ek gee want dan werk dit nie vir die persoon nie. LOL
P PI Senior Member Feb 10, 2011 #5 Oh Ok, no problem, ek sal angstig wag en sien as daar dan na die tyd sal wees....